Drie verdagtes, onder wie die polisieman se weduwee, is kort ná sy skietdood aangekeer.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Junie 2023
‘Titanic’-regisseur James Cameron oor hoekom ‘Titan’ inplof
“Ek word getref deur die ooreenkomste met die Titanic-ramp waar die kaptein herhaaldelik gewaarsku is oor die ys voor sy skip. Tog het hy op ʼn maanlose aand volspoed vorentoe in ʼn ysveld ingestoom …”
Minister ‘salueer’ vlieënier wat in ongeluk sterf
“Ek wil hulde bring en respek betoon aan ʼn ware brandbestrydingsheld.”
Skildery wys monument soos nog nooit
Die skildery het Ilze van Wyk meer as drie jaar geneem om te voltooi en sy bestempel dit as ʼn uitbeelding van een van haar gunstelingplekke in Suid-Afrika.
Belastingseisoen open binnekort
Die SAID-kommissaris, Edward Kieswetter, sê mense moet vanjaar beheer van hul eie belastingsake neem.
Rusland ‘lei gevegsdolfyne op’ in Krim-skiereiland
Die Sowjetunie en die VSA het tydens die Koue Oorlog dolfyne gebruik, onder meer om duikbote en myne, asook verdagte voorwerpe of mense naby hawens en skepe uit te snuffel.
ToekomsVenster: Kinders is ’n wonderlike geskenk
Ons verantwoordelikheid teenoor hulle is onbeskryflik groot. Dank die Here dat die Gees ons daarin bystaan.
Dwaalkoeël eis 14-jarige op Bethelsdorp
Kurtley Rossouw (14) het buite die erf van sy ouerhuis gestaan toe hy in die rug getref is.
Mantashe beskuldig Lesotho van ‘ekonomiese sabotasie’ ná myners’ sterf
Die Suid-Afrikaanse regering sê dit is onaanvaarbaar vir Lesotho om “die een of ander vreemde verbintenis met onwettige myners”, wat baie aktief is in Suid-Afrika, te hê.
Wat maak die gaatjie daar?
Drawwers is opgewonde om die tegniek uit te toets.
Wees versigtig vir nat, gladde paaie dié vakansie
Die N3-tolroete kronkel deur Gauteng, Mpumalanga, die Vrystaat en KwaZulu-Natal en die weerstoestande in die verskillende provinsies kan blitsig verander, veral in bergagtige gebiede op die roete. Wees dus ekstra waaksaam indien jy dié vakansie reis.
Een verandering in Cheetahs-beginspan vir eindstryd
Die Cheetahs speel Saterdag in hul 16de Curriebeker-eindstryd. Dit is die eerste keer dat hierdie twee spanne mekaar in ’n Curriebeker-eindstryd pak, maar die 33ste Curriebeker-kragmeting tussen die twee spanne.
Dié drie bekende gesigte in Mej. SA se eerste werklikheidsreeks te sien
Dié volwaardige werklikheidsreeks gaan sorg dat aanhangers vanjaar ʼn behoorlike blik agter die Mej. SA-kompetisie se skerms gaan kry.
Bokke se voorbereiding ‘kom mooi bymekaar’
Springbok-afrigter Jacques Nienaber meen die span is goed op dreef met hul voorbereidings vir die Rugbykampioenskap.
Woordfees maak ruim program vir 2023 bekend
Die Toyota US Woordfees het Donderdag die 2023-feesprogram boordensvol met musiek, teater, boeke, leefstyl, diskoers en rolprente bekendgestel.
Mbalula verdedig kaderontplooiing
Volgens die sekretaris-generaal van die ANC doen dié party bloot net wat partye oor die wêreld heen doen: “ontplooi strategiese mense wat die party se manifes uitvoer”.
Hoof van sekuriteit by Eskom geskors
Daar is onlangs lig gewerp op ’n tender van R500 miljoen wat tydens ʼn geslote tenderproses aan die Fidelity Security-groep vir veiligheidsdienste toegeken is.
Spanning oor Russiese diplomaat wat plak op Aus-parlement se voorstoep
Die middeljarige man, geklee in ʼn sweetpakbroek en pofbaadjie, is ʼn tameletjie vir Australiese amptenare wat lugtig is om ʼn Russiese afgevaardigde met geweld iewers uit te skop.
Studente leer by ‘Katbosbult’-span meer oor radio
Dié studente het die afgelope week eerstehands ervaar hoe ʼn radioteks lewe agter die mikrofoon kry.
Rekordgetal inskrywings stroom in vir Aitsa-toekennings
Vanjaar se inskrywings verteenwoordig ʼn 55% groei vergeleke met die eerste Aitsa-toekenningsgeleentheid in 2019.