Die voormalige Stormer- en WP-slot het in 2016 na Ierland verhuis.
Alles vir Vrydag 23 Junie 2023
EFF erg onthuts oor appèlhof-uitspraak
“Ons kyk verstom toe hoe die howe die hunkering na regmatige grondeienaarskap kriminaliseer.”
‘Beskonke’ regter Motata dalk gou in staat van beskuldiging
Die afgetrede regter Nkola Motata kan die eerste Suid-Afrikaanse regter word om in ’n staat van beskuldiging geplaas te word ná ’n dronk en rassistiese tirade 15 jaar gelede.
Resep: Tradisionele skaapboud met gebraaide aartappels
ʼn Skaapboud sal sorg vir ʼn eg Suid-Afrikaanse Sondagmiddagete soos min ander.
Vier dood in Texas-tornado
Die Amerikaanse Nasionale Weerdiens, wat die sterftes bevestig het, beskryf “aansienlike skade” aan die westekant van Matador met verskeie geboue wat erg beskadig is.
Fliekresensie: ‘Transformers’-robotte ‘bedrieglik eenvoudig’
Fliekgangers sal moontlik ʼn wortelkanaalbehandeling verkies in plaas van die jongste “Transformers: Rise of the Beasts” wat teaters nou landswyd ratel en skud.
SA se Pace voorloper ná eerste ronde van PGA vir vroue
Die 42-jarige Lee-Ann Pace het op die moeilike Baltusrol-baan die horlosie teruggedraai en danksy puik setwerk die voëltjies ingeryg.
Japan pak Rose op tuisbodem in eerste amptelike toets
Engeland het in 1971 en 1979 na Japan getoer, maar die wedstryde het nie toetswedstrydstatus gekry nie.
Miljarde rand begroot vir opknappings aan ses SA grensposte
Van die grensposte wat opgeknap gaan word, is berug vir hul gebrekkige bestuur wat daartoe lei dat smokkelary hoogty vier.
Musiekvideo: Augusta druk eie stempel af met haar musiek
“Ek hoop dat die klanke van hierdie album ʼn bietjie dieper by luisteraars sal gaan sit.”
Handwerk: Brei ’n blokkie
Ons wys jou vyf verskillende maniere om ʼn vierkant te brei en ook hoe om dit aan mekaar te werk om ʼn kombers met ʼn kruispatroon te maak.
Kry jou beginnersgids vir essensiële olies
Life is a Garden het met behulp van bedryfskenners Amorentia-landgoed-en-kwekery in samewerking met Lopo ʼn beginnersgids vir essensiële olies saamgestel.
Vasbyt in Malawi
Nou is die regering onder groot druk om Malawi se buitelandse krediteure te oorreed om die terugbetaling van die land se skuld te herskeduleer, of om die land van sekere skuldverpligtinge vry te stel.
Waarom die begrip ‘troos’ nie moet verdwyn nie
Boethius was dus oortuig dat God menslike boosheid ten goede kan laat meewerk (iewers vir iemand), en dat nie alleenlik die goeie nie, maar ook die bose die vraag en soeke na God lewendig hou.
Zondo vaar uit teen parlement oor staatskaping
Die parlement sê nou hy is “verbaas” oor Zondo se uitlatings aangesien dit nie “meriete het nie” en boonop onvanpas is vir ʼn hoofregter om so uit te vaar.
Nog meer bekend oor duikboottragedie
ʼn Senior vlootoffisier verbonde aan die Amerikaanse vloot beweer nou dat die vloot Sondag al agtergekom het dat daar ʼn inploffing of ontploffing in die omgewing van die ‘Titan’-duikboot was.
Gedagte vir die dag: In Christus
Maar deur Hom is julle in Christus Jesus. (1 Korintiërs 1:30)