Die departement van binnelandse sake gaan sy bedryfsure verleng nadat sy stelsels nou weer aanlyn is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "binnelandse sake"
SA’ners rasend oor binnelandse sake
Raadop Suid-Afrikaners is gedaan gesukkel om paspoorte by etlike kantore van binnelandse sake te hernu en staan soms ure in die tou, net om onverrigtersake weggestuur te word.
‘Departement hou ons gyselaar’ – egpaar wat wil emigreer
Die egpaar het amper ’n jaar gelede reeds aansoek gedoen vir die nodige dokumente en reeds hul besittings verkoop om oorsee te trek.
Dis hoekom dinge so lank neem by binnelandse sake
Slegs 12 van die 53 kantore van die departement van binnelandse sake in die Oos-Kaap is tans ten volle operasioneel.
Landsgrense heropen binnekort
Die departement sal onder meer maatreëls tref om die opeenhoping van vragmotors te voorkom.
Huweliksertifikaat-bedrieër skuldig bevind
Die vrou en haar medebeskuldigde het by twee geleenthede huweliksertifikate onwettig aan geheime agente van die polisie verkoop wat hulle as paartjies voorgedoen het wat onwettig wou trou.
Situasie by Lebombo-grenspos ‘onaanvaarbaar’ – komitee
Die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, moet verduidelik hoe sy departement die situasie gaan omkeer.
Departement het geweet Bushiri’s is vlugrisiko – Motsoaledi
Minister Aaron Motsoaledi moes Dinsdag pa staan en verskeie vrae beantwoord omtrent die Bushiri’s se vlug landuit.
Drie immigrasiebeamptes vas vir korrupsie
Die amptenare het glo duisende rande van ’n immigrant geëis.
Binnelandse sake kap terug oor skorsing van amptenaar
Ledwaba word daarvan beskuldig dat sy haar mag misbruik het in die ondersoek na die burgerskap van sekere buitelanders.
Petisie opgestel oor SA paspoortkrisis oorsee
“Dit gaan ʼn groot finansiële en emosionele impak op my hê. Ek gaan my hele lewe hier moet agterlaat,” sê ʼn Suid-Afrikaner in Thailand.
Departementshoof vas ná hy glo lieg oor burgerskap
“Die beskuldigde is na die kantoor van binnelandse sake ontbied nadat die stelsel drie verskillende identiteitsnommers wat aan hom uitgereik is, uitgewys het.”
Binnelandse sake: Derduisende leerders steeds sonder ID’s
Suid-Afrikaners in die buiteland wat dringend moet huiswaarts keer, kan nou aansoek doen om ʼn noodpaspoort.
Afsondering: Binnelandse sake bied bykomende dienste op vlak 3
Huweliksertifikate word onder andere nou weer uitgereik.
Gestrandes in Mosambiek sonder geld, medikasie
Daar nie duidelikheid of die repatriasieproses aan die Suid-Afrikaanse of Mosambiekse regering se kant vertraag word nie.
SA’ners wat oorsee werk, mag nou teruggaan
Die afsonderingsregulasies het tot dusver Suid-Afrikaanse burgers verbied om die land te verlaat.
Suid-Afrikaners wat oorsee werk, krepeer in SA
Benewens die verlies aan inkomste is hulle boonop tans van hul gesinne geskei.
Binnelandse sake langer oop in Februarie
Die departement sal toesien dat almal wat in die kantoor is, eers klaar bedien word.
Immigrasiebeampte vas wat omkoopgeld eis
ʼn Immigrasiebeampte van die departement van binnelandse sake het in die hof verskyn nadat hy glo omkoopgeld van R100 000 geëis het.
Binnelandse sake maak planne teen lang rye
Die departement van binnelandse sake het planne voorgelê om die lang rye waaraan die publiek by die departement se kantore onderwerp word, korter te maak en die wagtyd te verminder.