Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is bekommerd oor die huidige vlakke van geweld teenoor kinders en die lang en uitgerekte strafregproses en hoop dat pres. Cyril Ramaphosa verskeie kwessies in sy Staatsrede sal aanroer.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Februarie 2021
EU dwing SA maatskappy om medisynepryse te sny
Die Europese Kommissie het Woensdag gesê hy het die Suid-Afrikaanse medikasiereus Aspen gedwing om pryse te sny op ses kankermedikasies nadat daar bevind is die maatskappy misbruik sy markdominansie.
DA besorg oor gevaarlike bende in Mamelodi
“Die Boko Haram-bende loop rond met vuurwapens, plunder winkels en beroof inwoners. Hulle raak ook al hoe meer betrokke by die kaping van kontrakte vir gemeenskapsprojekte.”
Drie vas oor 40 ernstige en gewelddadige misdade
Drie verdagtes, tussen 20 en 33 jaar oud, is in Limpopo in hegtenis geneem en word verbind met meer as 40 sake, waaronder verkragting, gewapende roof en inbrake.
Prinses Eugenie verwelkom haar bondeltjie liefde
Engeland se prins Andrew het Dinsdag ʼn oupa geword toe sy jongste dogter, prinses Eugenie, se babaseuntjie gebore is.
Yslike aardbewing tref kus van Vanuatu, Nieu-Kaledonië
ʼn Tsoenami-waarskuwing vir omliggende lande is uitgereik.
ToekomsVenster: Net deur die Here se Gees
Hoe staan dit met jou? Het jy al by die plek gekom waar jy Sy almag omarm en Hom toelaat om te doen, wat jy nie regkry nie.
Wes-Kaapse regering weier gebruik van ivermektien
AfriForum sê die besluit is nie in die beste belang van inwoners van die provinsie nie.
Man kritiek ná trok omslaan
Die man was binne die kajuit van die vragmotor vasgekeer.
Slegte weer belemmer soektog na klimmers
Die bergklimmers het Vrydag kontak verloor met die basiskamp.
ANC-takke in KZN steun beleërde Zuma, Magashule
Dié wat vir Ace Magashule en Jacob Zuma vervolg, wil kwansuis die ANC “tot op die grond afbrand”.
Afsitpistool gaan weer eens nie by Comrades klap
Volgens die Comrades-marathonvereniging was dit ’n ongelooflik moeilike besluit en duisende atlete sal vir die tweede jaar hul Comrades-drome moet laat vaar.
Rugoperasie vir sanger wie se bene skielik lam word
“Die pyn het my aanvanklik nie eintlik veel gepla nie. Ek het maar gedink dit is net stywe spiere.”
Stimulus vir klein ondernemings misluk, mynboubedryf sukkel
BASA lewer kommentaar op die stimulus vir kleinsakeondernemings, die Minerale Raad gee sy oorsig oor die mynboubedryf en ‘n ondersoek na hoër pryse vir knoffel en gemmer kom.
Dís wat SA’ners van staatsrede kan verwag
Daar word verwag dat Ramaphosa sy mond vol sal hê oor die Covid-19-entstof, die nasionale minimumloon en ekonomiese groei.
TLU SA hou kajuitraad oor minimumloonverhoging
Daar heers tans ernstige kommer dat die kortsigtige optrede van die regering die landbousektor ontsettende skade gaan berokken.
Pa herstel stadig ná skietery wat seun eis
Johan weet steeds nie die 18-jarige Nathan is dood nie.
Polisieman red ‘ouma’ uit rivier
Die polisieman het die sterk rivierstroom en selfs ’n slang trotseer om die vrou uit die water te red.
Nuuskommentaar: Die doodspiraal van ANC-onbevoegdheid
Dit is die doodspiraal van onbevoegdheid waarin die regering vir die afgelope 26 jaar vasgevang is. Hoe groter die krisis word, hoe hoër moet hy mik. Hoe hoër hy mik, hoe meer misluk hy.
Ouditeurswet dalk binnekort gewysig
Die nuwe wetsontwerp moet die bestuur van regulatoriese raad versterk, en die ondersoekende en dissiplinêre prosesse vir die ouditeursberoep verbeter.