Die Gautengse noodkommunikasiesentrum het van vroeg Oujaarsaand tot in die vroeë oggendure van die nuwe jaar byna dubbel die aantal oproepe ontvang wat gemiddeld per dag sedert 15 Desember 2023 aangeteken is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gauteng"
Waarom bly skooltoelatings jaarliks ’n tameletjie in Gauteng
Op Donderdag 15 Junie gaan duisende ouers van voornemende gr. 1- en 8-leerders in Gauteng aansoek doen om in 2024 plek vir hul kinders in goeie skole te probeer verseker.
Lesufi se misdaadvegters ‘goeie gedagte’, maar waarskynlik gedoem
Polisieringskenners is nie oortuig daarvan dat Gauteng se 6 000 nuwe misdaadbestryders Gautengers se veiligheid kan verseker nie. Hulle is inteendeel bekommerd oor die bestryders se veiligheid.
‘Veiligheid’ departement se prioriteit ná aanvalle op medici
Die Gautengse departement van gesondheid sê daar is reeds verskeie stappe gedoen en maatreëls ingestel om te verseker dat gesondheidswerkers veilig is terwyl hulle pasiënte behandel.
Werkers by talle hospitale loop deur onder geweld
“Die veiligheid by hospitale moet dringend opgeskerp word.”
E-tol dalk betaal deur meer belasting te verhaal
Gautengse premier Panyaza Lesufi wil glo met ʼn “nuwe inkomstemodel” vorendag kom om die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se skuld te delg.
‘Moenie skoolplasings oorhaastig aanvaar’
Die Gautengse departement van onderwys het Maandag begin om plasingsaanbiedinge aan die ouers van volgende jaar se gr. 1’s en gr. 8’s te stuur.
Ergste hitte in jare tref Gauteng
Die kwik sal in sekere dele tot 37 °C styg.
Onrus ná leerder adjunkhoof glo met skêr steek
Leerders het Donderdag die strate van Alexandra in Gauteng ingevaar en daarop aangedring dat die onderwysdepartement werk daarvan maak om veiligheid by skole te verseker.
Orgaanskenkings gee tweede kans op lewe in Gauteng
Die provinsie het ʼn waglys van sowat ʼn duisend pasiënte wat op orgaanoorplantings wag.
Moord steeds bron van kommer in Gauteng
Transitorooftogte het ook met ’n skrikwekkende 50% toegeneem in Gauteng.
Lesufi ANC se nuwe voorsitter in Gauteng
Panyaza Lesufi het Lebogang Maile met 32 stemme geklop.
Helfte van GP-hospitale nie gereed vir brande
ʼn Skrikwekkende sewe staatshospitale in Gauteng het in agt jaar in vlamme opgegaan, met drie van hierdie brande wat in die afgelope vier weke plaasgevind het.
Oorsprong van ‘vroteier-reuk’ oor Gauteng ondersoek
“Dit is moontlik dat ons tans met ʼn oorgrensbesoedelingsprobleem sit.”
Miljarde van Gauteng se gesondheidsbegroting nie bestee
Miljarde rand is uit die Gautengse departement van gesondheid se begroting teruggegee ten spyte van hordes gesondheidsposte wat nog nie gevul is nie en talle hospitale wat vervalle is.
App moet slaggat-besaaide Gauteng help regruk
Dié app sal toesien dat allerlei probleme op Gautengse paaie dringend die nodige aandag geniet.
Skoolaansoeke vir Gauteng eers in Julie oop
Aansoekers sal ook vanjaar ingelig word oor die taal waarin ʼn bepaalde skool klasgee wanneer hulle aansoek doen.
Kommer oor daggakoekies in skole; talle reeds gehospitaliseer
Verskeie leerders is reeds die afgelope week gehospitaliseer.
Kankerbehandeling kry hupstoot in Gauteng
ʼn Groot uitdaging in van die hospitale is dat daar egter nie genoeg personeel is om al die masjiene teen volle kapasiteit te laat loop nie.
Geld verhaal van maatskappye wat skole teen miljoene ontsmet
Die spesiale tribunaal het altesaam 49 diensverskaffers wat met die opspraakwekkende skole-ontsmettingskandaal verbind word, beveel om die geld wat deur onreëlmatige kontrakte ontvang is, met…