Suid-Afrika sal waarskynlik die hoogtepunt van die pandemie in Julie of Augustus bereik en die regering spook om duisende hospitaalbeddens aan te skaf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hospitaal"
Tiener wat pasiënt vermoor word sielkundig geëvalueer
Die tiener gaan eers strafregtelik en sielkundig beoordeel word.
Pasiënt se familie val dokter aan
Die dokter is so erg beseer dat sy in die hospitaal se waakeenheid opgeneem is.
‘Betyds en binne begroting?’ vra DA oor Gauteng se nuwe hospitale
Die party sê bouprojekte van dié aard neem gewoonlik dubbel so lank en kos dubbel soveel as waarvoor aanvanklik begroot word.
Gedwonge sterilisasie ‘wreed, vernederend’
In sommige gevalle wou hospitaalwerkers glad nie hul samewerking gee nie, of was hulle openlik vyandig.
Mediese nalatigheid kos departement miljoene
Die departement wil uitbetalings weens eise vir mediese nalatigheid beperk, deur pasiënte in dieselfde hospitaal te behandel waar nalatigheid aanvanklik plaasgevind het.
Bara-hospitaal het laagste personeelbywoning in Gauteng
Die Chris Hani Baragwanath- hospitaal in Soweto het die laagste personeelbywoning van die sewe grootste hospitale in Gauteng, met ʼn bywoningsyfer van 72%, het die…
Man in hof ná skietery by ongevalle
Die verdagte is kort na sy inhegtenisneming teruggeneem hospitaal toe vir mediese behandeling, maar is intussen weer ontslaan en tans in aanhouding.
Man skiet glo vrou, seun in ongevalle
“Die man het skielik sy drup verwyder en glo sy vrou en seun geskiet,”
Hoof van hospitaalgroep bedank, emigreer
“My vertrek is ʼn moeilike maar baie persoonlike besluit.”
Geweld in hospitale: ‘Só kan dit nie langer aangaan’
Groot kommer heers nadat ʼn pasiënt in die jongste voorval op teregstellingswyse voor ander pasiënte doodgeskiet is.
Pasiënt op ‘teregstellingswyse’ in hospitaal geskiet
Die voorval het ten aanskoue van ander pasiënte gebeur.
Noue ontkoming ná slang in stort skuil
Daar was glo nie teengif by die hospitaal waar die vrou aanvanklik behandel is nie.
Misdaadslagoffers glo in hospitale geteiken
In een voorval het ʼn bende werkers by ‘n hospitaal aangerand terwyl hulle op soek was na ʼn man wat vroeër die dag ʼn messtekery oorleef het.
Bejaarde dood ná aanval in hospitaal
Die familie is kwaad oor wat hul ma in haar laaste dae moes deurmaak.
Bejaarde glo in staatshospitaal aangerand
“’n Vrou het bo-op my gesit en wou my doodmaak.”
Regstappe oorweeg ná seun se ‘nagmerrie-ervaring’ by hospitaal
“Ek het aanhou sê die hand is nie reg nie, maar as jy nie baie geld het nie, moet jy dit maar los.”
Skieter brand los in Tsjeggiese hospitaal
Die vermeende skieter is steeds op vrye voet.
Duisende operasies by Gautengse hospitale gekanselleer
Operasies word gereeld gekanselleer weens ʼn gebrek aan mediese voorraad en toerusting.
Psigiatriese pasiënte verkrag glo kind by hospitaal
’n Seun is Dinsdag glo deur drie psigiatriese pasiënte by ’n hospitaal in KwaZulu-Natal verkrag.