Die ekskêrel het glo selfs sy gewese vriendin na haar kind help soek.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 September 2021
ANC steek Niehaus in die pad
Die MK-veteraan is glo twee en ’n halfuur gegun om redes te verskaf waarom hy nie afgedank moes word nie.
Elektriese bedrading by hospitaal dalk oorsaak van brand
Instandhoudingswerk aan die Christiana-hospitaal was byna voltooi toe dit deur vlamme verswelg is.
Kwelvrae oor skoolaansoeke in Gauteng
Gebreke met die stelsel begin glo reeds opduik.
Kuberkrakers teiken howe se IT-stelsel
’n Kuberaanval het daartoe gelei dat alle inligtingstelsels vir interne personeel én lede van die publiek ontoeganklik is.
ToekomsVenster: Om sin te maak van geloof
Weet dat God jou oneindig liefhet en dat niks en niemand jou van sy liefde kan vervreem nie.
Koel miljoen vir SA se Olimpiese room
Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag het groot planne met hul prestasiebonusse.
Video: Bejaardes ruk op oor borgtog vir ‘moordenaar’
Die beskuldigde is in Augustus aangekeer vir die moord op Callie van Heerden (78).
Akkerbone ingespan om Covid-19-entstof te ontwikkel
“Hierdie entstowwe is ‘plug and play’. Nanopartikels van die plantvirus of bakteriofage kan onderskeidelik uit plante of bakterieë gekweek word en dan aan ʼn stuk van die teikenvirus, patogeen of biomerker se oppervlak vasgeheg word.
OB moet Mbalula, mislukte eNatis-stelsel ondersoek
Die burgerregtegroep sê die ondoeltreffendheid van die stelsel verander wetsgehoorsame burgers in misdadigers.
Wes-Kaapse data wys ‘entstof wérk’
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid sê dit is duidelik dat die entstof teen die koronavirus sterftes en hospitaalbehandeling verminder.
Karsten sukkel met motivering ná Spele
“Alles waarvoor jy so hard gewerk het, is verby.”
DA verklaar meeste skenkings by OVK
Net drie partye het skenkings van meer as R100 000 verklaar.
Parys-boere moet tronk toe – staat
“Daar is mense in die tronk wat skuldig bevind is aan soortgelyke misdade. Dit sal onregverdig wees om nie dieselfde vonnis in dié geval te gee nie.”
Leer jou kind om vir boeke te sorg
“Om die waarde van boeke te verstaan, moet kinders leer om lief vir stories te wees.”
Video: Ollie pomp sommer self water om sy dors te les
Oom Olifant laat kykers verstom met sy behendigheid om die water met sy slurp uit te pomp!
Foto’s: Agter die skerms van Ricus Nel se nuwe video
“Ons was vroeg uit die vere en ek het wonderlike akteurs en ʼn paar mooi meisies saam met my in die video.”
11-jarige oorleef bloedbad in ouerhuis
Die meisie het glo gemaak asof sy dood is ná ʼn veteraan van die Amerikaanse vloot op haar gesin losgebrand het.
Mpitsang maak T20-Wêreldbekerspan bekend
Temba Bavuma sal ’n span sonder Janneman Malan en Faf du Plessis op die veld lei.
Noodoperasie ná tronkvoël selfoon sluk
Die gevangene van ʼn tronk in Serwië het vier dae lank met ʼn selfoon in sy maag rondgeloop.