In ‘Hier waar ek nou is’ deel ʼn ma haar vertwyfeling, woede, teleurstelling en smart ná die selfmoord van haar 19-jarige dogter.
Alles vir Donderdag 9 September 2021
Resep: Braaisous vir wors en pap
Wat is braai nou sonder pap en sous? Hierdie sous is ʼn moet vir Saterdag se braai.
Foto’s: Babanuus vir sanger, vrou
Hy is deel van die musiekgroep EON, waarvan die ‘Getroud met rugby’-akteur Altus Theart die voorsanger is.
Oud-SAner nou Mej. Ierland
Pamela Uba het as kind saam met haar gesin van Johannesburg na Ierland verhuis.
Pakhuis vol gesteelde motoronderdele gevind
Die polisie het ook op miljoene rande se goedere wat glo uit gekaapte vragmotors gesteel is, beslag gelê.
Ope-veldtog verby, maar ranglyssprong wink vir Lloyd
Suid-Afrika se jong tennisster het vanjaar agt Grand Slam-wedstryde gewen; in die tydperk vóór 2021 kon hy net twee keer as oorwinnaar van die baan in dié toernooie stap.
SA’ner, tientalle ander sterf in Indonesiese brand
Twee buitelanders, ‘n Suid-Afrikaner en ‘n burger van Portugal, is in die brand dood.
Fraser laat Zuma vry ná raad aansoek afkeur
Fraser is boonop ʼn bekende bondgenoot van Zuma en tree oor ʼn paar weke af.
Drie Gautengse skole geruk deur leerders se dood
Twee van die leerders het glo hul eie lewens geneem.
Covid-19-statistieke: Alle provinsies toon afname
“Alhoewel die totale aantal nuwe gevalle hoër is as die vorige dag en hoër is as die gemiddelde aantal nuwe gevalle per dag die afgelope sewe dae, het die aantal nuwe gevalle en positiwiteitskoers op nasionale vlak afgeneem in vergelyking met verlede week.”
Boer sterf maand ná ongeluk
“Rus sag my liefste man. Ons sal jou nooit vergeet nie. Jy was ‘n man, pa, oupa duisend.”
Gedagte vir die dag: Doen dit self
… Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. (2 Korintiërs 10:5)