Terwyl Jacob Zuma se mediese rekening by die private hospitaal waar hy behandel word reeds sowat R400 000 beloop, wonder mense waarom hy nie soos ander van die staat se gesondheidsdiens gebruik maak nie.
Alles vir Donderdag 9 September 2021
Wat blom in Apple se boord?
Die iPhone 13 sal na verwagting die ster van die dag wees en kom minder as ’n jaar nadat die iPhone 12 in Oktober verlede jaar bekendgestel is en in Desember in Suid-Afrika geland het.
Op pad met die Land Rover Defender D300 X
As jy ’n ware avontuurvoertuig soek en jy kan na die prys kyk sonder dat jou oë traan, dan is die nuwe Defender D300 X net die voertuig vir jou.
Motorfietsryers spook lank om tiener by oord te red
“Ek het haar opgetel, op haar ma se skoot gesit en haar oë toegemaak.”
Shuri die kameelperdjie sterk goed aan
Shuri se ma het haar nie weggegooi nie, maar was self in ʼn bedenklike toestand toe sy en haar kalfie in die natuurreservaat aangetref is.
GPF-lede kry borg ná doodsdreigemente
Vier lede van ʼn gemeenskapspolisiëringsforum word van moord aangekla nadat hulle twee beweerde diewe aangerand het. Een van dié het glo aan sy beserings beswyk.
#JongStemme: Verandering!
Wees die verandering in iemand se lewe en laat iemand die verandering in jóú lewe wees, skryf Henning Noëth, ‘n honneursgraadstudent aan die Universiteit van Pretoria.
Erfenisstigting se taalskatte gedy
“Daar is baie organisasies en museums wat sukkel om hul deure oop te hou, maar ek glo die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting sal voortbestaan.”
Kinders vra Hamilton oor Verstappen uit
“Is dit moeilik om teen Max te jaag?” is Hamilton tussendeur ander vrae oor sy hond en Nederlandse eetgoed gevra.
Dokters redekawel nog oor Zuma
Daar moet nog besluit word of Zuma medies ongeskik verklaar moet word om verhoor te word.
ATKV-Lenteskool: Kom leer by liefdesverhaalskrywers
Kom leer by ervare skrywers soos Sophia Kapp, Elsa Winckler en Didi Potgieter om liefdesverhale te skryf.
Doodstraf vir moordenaar op ys weens ‘geloofsgronde’
Die gevangene wil hê sy pastoor moet by hom wees wanneer hy tereggestel word, aan hom kan vat en hardop bid.
Christiana-hospitaal verwoes in brand
Verskeie operasiesale, toerusting en pasiënte se lêers is tydens die brand verwoes.
Podlitiek: Zuma vry, Verkiesingskommissie gly, Guinee stry
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek die span onder meer oudpres. Jacob Zuma se vrylating op mediese parool, die Verkiesingskommissie se voorgenome heropening van die kandidate-registrasieproses en die militêre staatsgreep wat vandeesweek in Guinee plaasgevind het.
‘Halloween’-aktrise: ‘Ek haat gruwelflieks’
“Ek was lank in gruwelflieks en dit het deure in die bedryf vir my oopgemaak, maar die vrouebewegings het my gehaat.”
Fase 2 van skoolaansoeke skop binnekort af
“Ons het onsself oortref,” sê die departement van onderwys.
Britse minister verwar Itoje met Rashford
Maar in die vreemde tye waarin ons leef word daar dikwels ’n mediaberg van ’n molshoop gemaak.
Skoonheid pak avontuur by Monument aan
Die 26-jarige dr. Thato Mosehle skroom nie vir ’n avontuur nie.
Video: Só lyk 2022 Ford Ranger
Die volgende weergawe van die uiters suksesvolle Ford Ranger sal in 2022 amptelik bekendgestel word.
Taalgebruik: Baan, laan
“ʼn Mens kies dus ook die stadige laan, die middellaan of die vinnige laan, en jy verwissel van laan, nie van baan nie.”