Die verdagtes het met ’n vuurwapen, koevoet en skroewedraaier toegeslaan net nadat die egpaar se gaste by die huis weg is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Sakeman trek ontvoeringsklag terug
Schalk van der Merwe is ’n week gelede voor sy werkswinkel in Butterworth deur ʼn groep gewapende mans in sy motor gedwing.
Einstein moet ligloop vir SA topmatrikulant
Reynhardt Buys het op die ouderdom van drie al koerant gelees.
Private vervolger se beweerde verkragter in hof
Die direkteur van openbare vervolgings (DOV) in die Oos-Kaap het geweier om vervolging teen die verdagte in te stel.
Drie sterf toe trein motor tref
Die motor was heeltemal opgefrommel.
Oos-Kaapse sakeman ontvoer
’n Groep mans het Schalk van der Merwe in sy motor gedwing.
Optrede oor ‘motorfiets-ambulanse’ verwelkom
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het die afdanking van die Oos-Kaapse LUR vir gesondheid en beplande stappe teen die voormalige superintendent-generaal van die provinsiale gesondheidsdepartement verwelkom.
Polisieman gewond tydens skietery in poskantoor
Vier mans met AK47-gewere het die poskantoor binnegekom en begin skiet.
Video: Fietsryer red baba-bosbokkie
Die bokkie het in ’n oop stuk veld tussen die pad en die Nelson Mandela-universiteit gestaan.
Lewenslange tronkstraf vir transitorowers
Een van die rowers het intussen ontsnap.
Min oor van toerismeontwikkeling by Boschberg
Boschberg, wat eens as die “berg van drome” beskryf kon word, is eerder nou die “berg van nagmerries”.
Rugbyunie-beamptes vas vir bedrog, geldwassery
Die betrokke beamptes het oënskynlik in ʼn sindikaat saamgewerk en die unie uit derduisende rande bedrieg.
‘Talle skole nie gereed om te heropen’ – DA
Die DA meen skole moet slegs oopmaak indien hulle dit veilig kan doen.
Hoewe-moord: Tuinier beken skuld, maak seksbewerings
ʼn 34-jarige man het in die hooggeregshof in Port Elizabeth in die Oos-Kaap skuld beken vir die moord op Jean Lombard (67).
Vier vroue naby Lady Frere vermoor
Die vier vroue se liggame is die een na die ander in hul huise aangetref.
Vyf vas oor verkoop van erwe
Vyf verdagtes is die week in hegtenis geneem in verband met die onwettige verkoop van erwe wat aan die staat behoort in Oos-Londen in die Oos-Kaap.
Betowerende Baviaanskloof: ’n Reis deur onherbergsame berge
“Hulle moet die volgende Mandalorian hier verfilm!” roep my seuns toe ons die Baviaanskloof binnery. Die landskap lyk werklik onwerklik, soos iets uit ’n wetenskapfiksie-cowboyfliek.
Egpaar vas wat hulle as mediese praktisyns voordoen
Volgens die RGB het die egpaar onwettig as mediese praktisyns gepraktiseer terwyl hulle nie by die raad geregistreer is nie en medisyne verskaf sonder ʼn geldige resepteringslisensie.
Jong man skok erg met vlieër
Volgens die polisie het die vlieër aan elektriese drade geraak.
2 soek wat ontsnap tydens hofverskyning
Drie gevangenes het Dinsdag tydens hul hofverskyning in die Oos-Kaap ontsnap. Een van die gevangenes is egter weer aangekeer.