Die vrou wat verlede maand in Limpopo ontvoer is, se liggaam is in ʼn mynskag in Benoni aan die Oos-Rand gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Refiloe Malope"
Ontvoerde vrou dalk vermoor, polisieman vas
Daar word nou gevrees dat Refiloe Malope se liggaam in ’n mynskag in Gauteng gestort is.
Vrou spoorloos ná sy in kattebak klim
Inwoners van Kgaphamadi- informele nedersetting sê hulle het gesien hoe die verdagte die vrou op 9 Mei in die kattebak van ʼn wit sedan dwing.
Mans jaag glo met vrou in kattebak weg
Bure sê hulle het die vrou histeries hoor gil.