Dinsdag se ontmoeting was die eerste in ʼn rits beplande afsprake om bewusmaking te skep oor die belangrikheid van ʼn vroeë kankerdiagnose.
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 April 2024
Verdagtes met beskermde spesies in Kanoneiland betrap
Drie mans is in hegtenis geneem op aanklag van die onwettige besit van beskermde plante.
Tiener sterf in swaardaanval in Londen
ʼn 36-jarige man is reeds in hegtenis geneem.
Visum-agterstand styg met 20 000 binne 6 maande
“Dit lyk of die departement vasbeslote is om in die Donker Middeleeue te bly. Die departement moet ophou om verskonings te maak – soos ʼn plaat wat vasgehaak het – en hul huis in orde kry.”
Handtekeninge: MKP sê hý is die slagoffer
“Ons is die gegriefde party. Ons is die slagoffer van ʼn slenter, ʼn bedrieër.”
Alberton-ouers in hof oor peuter se dood, verkragting
Die hof het grubesonderhede gehoor oor die dood van die tweejarige dogtertjie en die beweerde ernstige aanranding van haar boetie.
Steve Hofmeyr vier 40 jaar in musiekbedryf met massiewe konserte
“Ek weet eintlik nie hoe om dankie te sê nie, maar as ek my 40 jaar doodeenvoudig moet opsom: ‘Dankie dat jy vir jou kinders dié liedjies gespeel het’.”
ToekomsVenster: Die Heilige Gees teenoor ons eie gewete
Die gewete hou ʼn mens by die “ek, ellendige mens”-gedeelte van Paulus se klag, maar die Heilige Gees bring ons by “maar ek dank God in Christus Jesus”.
Rasregulasies ‘strydig met skikking én Grondwet’
Solidariteit sê die regering se sektorale teikens is eintlik blatante en rigiede kwotas wat in der waarheid deur Suid-Afrika se Grondwet verbied word.
Voormalige UFC-ster platgeslaan ná peuter se dood
“Ek het sy naam oor en oor geskree,” het Francis Ngannou op X gedeel.
KI-tegnologie help renosters beveilig
Die soort gedrag wat deur algoritmes gemonitor word, sluit in gevegte, paring, geboortes en vrektes.
Hartbeespoort-verdrinking: Jong man gly toe hy met trappies afklim
ʼn Vriend van Callie Erasmus, die jong man wat Saterdag in die vroeë oggendure verdrink het, het met sy selfoonflitslig vir Erasmus in die stikdonker tonnel gelig, terwyl hy met trappies in die skag afgeklim het. Die volgende oomblik was Erasmus skoonveld.
Oudspeler meen Iere kan tam in SA wees
“Ek dink Ierland kan moeg wees wanneer hulle na Suid-Afrika toer. Maar in dieselfde asem is daar ook ʼn paar nuwe gesigte in die groep en ons spog met briljante afrigters,” het Gordon D’Arcy gesê.
Sewe SA’ners verongeluk in Botswana
’n Groep van 14 Suid-Afrikaners was Sondag in ’n noodlottige ongeluk op die A2-snelweg in Botswana betrokke.
Philippi-bendes sal net ophou moor as ‘regering betaal’
Lede van ʼn afpersingsbende sê hulle behoort betaal te word om die Stad Kaapstad se infrastruktuur en werkers te beskerm, nié veiligheidsmaatskappye nie.
Sage se voete jeuk vir sewesrugby
Dylan Sage is ʼn veteraan van 26 sewestoernooie en hy het die afgelope paar jaar vyftienmanrugby saam met die Bulls en Montauban in Frankryk gespeel. Hy is nou weer in die Blitsbok-groep vir die Singapoer-toernooi.
Ramphadi het sy oog op Parys
Donald Ramphadi se lewe het in ʼn oogwink verander toe hy as 12-jarige in ʼn rolstoel beland het. Dit het hom egter nie gekeer om sy stempel op die tennisbaan af te druk nie.
‘Vreesaanjaend, maar ek leef,’ sê man ná hiëna-aanval
“Ek kon sy tande in my oog voel soos hy my uit my kamer getrek het.”
Vier sterf toe man op Amerikaanse polisie losbrand
Merrick Garland, die VSA se prokureur-generaal, sê die Amerikaanse departement van justisie is “verslae oor die dood van ons eie wetstoepassingskollegas”.
Hakuna Matata, nóg ʼn ‘Lion King’-fliek op pad
Mufasa se grootwordjare word verken en onder die vergrootglas geplaas.