“Die goed wat in daai liedjie geskryf is, kan jy eers verstaan as jy self ʼn ouer word, en hierdie neurose sak oor jou neer en jy kom agter jy is in beheer van hierdie kind se lewe.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Steve Hofmeyr"
Dié bekendes se kroos skop skoolloopbaan af
Talle bekendes, onder wie Steve Hofmeyr en Rolene Strauss, het vanoggend hul spruite vir die heel eerste keer by die “groot skool” afgelaai.
Sopnat (en met stoelsambrele), maar Steve-ondersteuners sit bankvas
As Steve Hofmeyr eers begin sing, sit sy ondersteuners bankvas: reënbui ten spyt.
Hoe om te klink soos Neil Diamond? Maklik, sê Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr meen hy is Neil Diamond se grootste aanhanger en vertel in dié stuk meer oor sy liefde vir die musiek en sy groot konsert binnekort in Pretoria.
Steve moet ook opdok ná uitlatings
Steve Hofmeyr moet ook ʼn yslike bedrag opdok buiten die verskoning wat hy reeds gevra het.
Steve Hofmeyr vra om verskoning oor uitlatings
“Ek erken dat die opmerkings wat tot die gelykheidshofverrigtinge gelei het skadelik was vir lede van die LGBTQ+-gemeenskap,” het Steve Hofmeyr Saterdagaand op Facebook geskryf.
Video: Steve Hofmeyr gesels op die man af oor MSC, uitlatings
Steve Hofmeyr het ná die onlangse MSC-debakel vir die eerste keer in meer as ‘n dekade in ’n video-onderhoud met Maroela Media op die man af gesels.
‘Theuns se stem sal nooit stil wees in ons land’
Die rasperstemsanger Theuns Jordaan het vandag ʼn jaar gelede sy stryd teen leukemie verloor.
Steve Hofmeyr reageer op MRK-klag
Op ʼn vraag aan Hofmeyr of hy meen dat hy iets verkeerd gedoen het, het hy nee geantwoord.
MRK vs Steve Hofmeyr: Skikking buite hof misluk
Die hofverrigtinge is Donderdag vertraag toe moontlike mediasie buite die hof bespreek is.
Steve Hofmeyr gebroke ná broer se dood
“Dit gebeur heeltyd om ons, maar jy dink nooit dit gaan met jou gebeur nie. Selfs al is daar waarskuwings,” het Steve aan Maroela Media gesê.
Fonds gestig vir Steve Hofmeyr se regskoste
Volgens Devon Hofmeyr gaan dit vir sy pa nie net daaroor om die saak te wen nie. “Dit gaan oor ons geloof, waardes en kultuur.”
Hofmeyr voor gelykheidshof gedaag
Dit kom nadat die bekende sanger verlede maand ʼn omstrede uitlating oor lede van die LGBTIQ+-gemeenskap op sosiale media gemaak het.
MRK wil Hofmeyr vasvat oor omstrede twiet
Die kommissie sê die opmerking kan vernederend wees vir lede van ʼn kwesbare gemeenskap en het in ʼn brief aan die sanger bepaalde eise aan hom gestel.
Video: Steve sê oor liedjie vir boesemvriend Theuns
Hofmeyr sê hy het die liedjie geskryf “in die hoop om afsluiting en troos te vind”.
Steve Hofmeyr op herstelpad van Covid-19
Hofmeyr het op sy Facebookblad geskryf hoewel hy nog swak is, begin sy gesondheid darem nou ʼn wending ten goede neem.
Steve Hofmeyr oor Covid-19: ‘Dis ʼn woelige siekte dié’
Hofmeyr het Maandag ʼn foto-collage op Facebook gedeel waarby hy geskryf het: “Die wêreld van agter my suurstofmasker”.
Covid trek Steve Hofmeyr ook plat
“Dis die gebede wat ek aanvoel, want daar is engele om ons,” skryf die geliefde sanger oor sy positiewe toets.
Steve, Armand wy nuwe Weiveld-teater in
“Ek is verheug om ʼn bietjie uit te kom en weer saam met my mense te kuier,” het Steve opgewonde gesê.
Steve en vriende se nuwe aanlyn konsert vier Afrikaner-erfenis
Tien gewilde Afrikaanse sangers sluit by Hofmeyr aan om Afrikaner-trots opnuut met hul musiek aan te wakker.