Werkers het glo nooit hul salarisse vir Maart ontvang nie, terwyl bewerings van ongemagtigde onttrekkings uit die organisasie se rekening ook gemaak word.
Lees meerAlles vir Vrydag 3 Junie 2022
Margaret Thatcher-standbeeld eers met eiers, nou verf gegooi
Owerhede probeer die skuldiges nou met kringtelevisiebeeldmateriaal opspoor.
Zverev op krukke, Nadal deur na finaal
“Dit is baie hartseer. Hy speel tans ongelooflike tennis en ek weet dat hy binnekort ’n Grand Slam sal wen.”
‘Beloftes gaan vroue en kinders nie beskerm nie’
Verskeie politieke partye en organisasies het die polisie gekap oor die skerp toename in geweld teenoor vroue en kinders.
Terence Tegg: Nog beskuldigdes se borgtogaansoek dan aangehoor
Vyf verdagtes is tot dusver in hegtenis geneem.
Standard Bank se ingenieurshoof bedank
Standard Bank het verlede maand die grootste stelselonderbreking ooit ondervind, wat kliënte by restaurante, vulstasies en winkelsentrums gestrand gelaat het.
Boek: ‘Hou jou oë oop’ – Brian Fredericks
“Jy is ʼn nice ou. Maar jy moet jou oë oopmaak en die reality begin sien. Dit gaan nie net oor môre nie. Dit gaan ook oor vandag en gister.”
ToekomsVenster: Hy is waarlik God
Jesus maak die verskil. Sy Gees en Woord woon en werk in ons. Mag ons ook ʼn aantrekkingskrag wees soos die spekboom wat getooi staan in vrypostige pienk en rooi.
Liggaam onder klaskamer gevind
Laerskoolleerders wou glo ’n sokkerbal onder een van die klaskamers uithaal toe hulle op menslike oorskot afgekom het.
Malema nie vrygespreek
Julius Malema het Vrydag in die Randburgse landdroshof getuig.
Foto’s: Erfenisterreine afgestof, verfraai
’n Groot groep vrywilligers het onlangs hul moue opgerol vir ’n goeie doel; so is die Turffontein-konsentrasiekamp Helde Akker in Pretoria skoongemaak.
Eerste drie maande van 2022 ‘wreed, onveilig’
Die jongste misdaadstatistieke skep ’n donker prentjie met 10 uit elke 100 000 mense in Suid-Afrika wat teen die huidige koers vermoor word.
Virtuele padwedloop vir vroue bou op wegholsukses
Die Spar Women’s Virtual Challenge keer vir die derde jaar terug na die jaarlikse padwedloopkalender en hoop om sodoende ’n simbool te wees van die feniks wat herrys uit die as van die Covid-19-pandemie.
Siggestremde swem vir goud
Sy gaan ook die eerste Suid-Afrikaanse siggestremde swemmer wees wat aan die Statebondspele deelneem.
Durbanville-gesin betrap inbreker helder oordag in huis
Dieselfde inbreker het glo die vorige aand ook by ʼn ander huis in die omgewing ingebreek.
Koningin woon dankdiens nie by; Harry en Meghan bekoor
Die geleentheid was ook die hertog en hertogin van Sussex – wat in 2019 finaal van hul koninklike pligte afstand gedoen het – se eerste openbare verskyning in Brittanje in twee jaar.
Tienermeisie vermoor glo baba
Die baba se ouma het glo vroegoggend wakker geword en agtergekom die kind is weg.
MRK wil self ‘rassistiese voorvalle’ by US ondersoek
Die Menseregtekommissie het verskeie klagtes van beweerde rassisme op die kampus ontvang en besluit om sy eie ondersoek na die gebeure van stapel te stuur.
White voorspel taai stryd teen Sharks
Indien dit ’n naelbytstryd is, kan die Sharks dit nie bekostig om laat in die wedstryd ’n strafskop af te staan nie: Morné Steyn is op die Bulls se plaasvervangersbank.
Sagtewareontwikkelaar Jan-Hendrik se nuwe vakleerling in Frankryk
Jan-Hendrik van der Westhuizen het nou ʼn Michelin-ster én engelvlerke nadat hy ʼn jong belowende sjef ʼn vakleerlingskap in Frankryk aangebied het.