Die beweerde woekeraar het glo sy klante se bankkaarte en identiteitsdokumente behou om te verseker dat hulle hul lenings terugbetaal.
Alles vir Vrydag 3 Junie 2022
Video: Afrikaners worstel met angs, depressie
Omtrent die helfte van Afrikaners landwyd het aangedui dat hulle die verlede jaar angs, depressie en huwelikskonflik ondervind het.
Bendeleier vas jare ná skietery op bekende Kaapse prokureur
Drie verdagtes is reeds gevonnis en nog twee word verhoor vir die mislukte huurmoordpoging op William Booth in 2020.
Plaaslike lugrederye vergader oor pryse
Groot kommer heers oor moontlike onbillike prysverhogings van plaaslike vlugte nadat Comair vandeesweek weer sy vlugte moes opskort.
‘Welvaartskeppers’: Ja of nee om saam met familie te werk?
“Wanneer familie-ondernemings korrek aangepak word en daar wedersydse respek is, kan dit lei tot van die suksesvolste ondernemings wat deur generasies kan bestaan.”
Hofmeyr voor gelykheidshof gedaag
Dit kom nadat die bekende sanger verlede maand ʼn omstrede uitlating oor lede van die LGBTIQ+-gemeenskap op sosiale media gemaak het.
Gedagte vir die dag: Ek kry nié alles wat ek vra nie
As sondige mense soos julle dan goed weet om goeie dinge aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader goeie dinge gee aan hulle wat dit van Hom vra? (Matteus 7:11)