Die polisie het ’n brief in Louis se besit gevind wat dit duidelik maak dat hy na die hospitaal gegaan het met die doel om dr. Preston Phillips en enigiemand wat in sy pad kom, dood te maak.
Alles vir Vrydag 3 Junie 2022
‘Wen’ die wagwoord vir Stormers teen Skotte
“Ons wil ons intensiteitsvlakke hoog hou en seker maak dat ons vir die volle 80 minute op ons beste teen Edinburgh is.”
22% meer mense vermoor
In net drie maande is 6 083 mense in Suid-Afrika vermoor.
‘Geen ooreenkoms’ oor Taalmonument se naam
Die DA sê dit lyk of Nathi Mthethwa die bestuur van die Afrikaanse Taalmonument nou vir die wolwe gooi nadat hulle opgetree het oor sy opdrag om die naam van die instelling te verander.
Kyk: Paartjie trou ná skreeusnaakse verlowingsvideo
“Hulle het ʼn professionele videograaf by die troue gehad – hulle was net te bang ek val weer.”
Resep-video: Krakerige hoenderstukkies
Maak hierdie smaaklike hoenderstukkies sommer gou in jou oond óf in die lugbraaier. Dit sal vir ʼn heerlike maaltyd sorg wanneer dit saam met slaai bedien word.
Flip Buys: Visioenêr, brugbouer, talentversamelaar
Dis onmoontlik om nie te luister wanneer Flip Buys praat nie en selfs in die binnekringe van die regering word daar al hoe meer kennis geneem van dít wat Buys en die Solidariteit Beweging wat hy lei, vermag.
Case IH bly steeds vindingryk ná 180 jaar
Brandstofverbruik raak ook ʼn sensitiewe saak, maar dié AFS-boerderybestuursprogram haal die angel daaruit.
Polisiebeamptes vas wat buitelanders glo beroof
Die polisiebeamptes maak glo ʼn gewoonte daarvan om hul slagoffers voor te keer, te deursoek en hul besittings te vat.
Swiatek op ’n drafstap na nóg ’n finaal
Dit het die wêreld se voorste vrouespeler net 64 minute geneem om haar 34ste wedstryd op ’n streep te wen.
Gedig: Djou hanne
“Djou hanne, nooit te biesag
om omgie take te ve’rig.” Lees hier die gedig deur Deniel Berry, wat derde in die Ingrid Jonker L’ Art Poétique-digkompetisie vir 2021 geëindig het.
Lesersbrief: Dis hoekom ’n Fransman van Bretagne Afrikaans leer praat het
Die geskiedenis van die Boere het my verstom. ʼn Bevolking wat uit Nederland gekom het en na die ander kant van die wêreld verskuif het. Hierdie bevolking is heeltemal anders as Europese bevolkings wat hulle in die VSA gaan vestig het, of die Franse wat in Quebec gaan woon het.
Podlitiek: Onderhoud met Flip Buys
Met die oog daarop dat die Solidariteit Beweging eersdaags sy 120-jarige viering het, en met Buys se 25 jaar aan die stuur wat ook binnekort gevier word, praat die Podlitiek-paneel met Buys oor ‘n wye reeks onderwerpe.
Video: Meeste doele aangeteken deur ʼn marmot
ʼn Marmot spog met ʼn Guinness-wêreldrekord deur die meeste dompelskote in 30 sekondes aan te teken.
Man vernietig duur artefakte ‘uit woede’ vir vriendin
’n Amerikaanse man het vandeesweek by die Dallas Museum of Art in Texas ingebreek en miljoene dollar se skade aangerig – dít net omdat hy glo kwaad was vir sy meisie. Lees meer hier:
Oekraïne: 100 dae van oorlog
Oekraïne steier onder die aanslag wat op 24 Februarie begin het, terwyl Rusland nou ʼn vyfde van die land se grondgebied beheer.
Luister: Opvoeding as ’n Bybelse opdrag
Ds. Christiaan Jooste gesels in hierdie episode vanuit die Skrif oor die taak om kinders op te voed en te leer, asook wie se verantwoordelikheid dit nou regtig is.
Koperdief moet tien jaar sit
“Ons glo dat ons die oorlog teen kabeldiefstal sal wen en dat ons gesamentlike sekerheidstrategieë begin vrugte afwerp.”
Van MWU tot Solidariteit Beweging
Ons was ʼn klein groepie mense wat aan ʼn baie groot droom begin werk het. Dit was om Solidariteit te vestig as die middelpunt van ʼn Helpmekaar-beweging wat die omstandighede kon skep waar Afrikaners blywend vry, veilig en voorspoedig in Suider-Afrika kon voortbestaan, skryf Flip Buys.
Musiekgroep vereer goue oues
“Ons kyk met ’n moderne oog na ouer liedjies en daarvoor gebruik ons hedendaagse tegnologie. Ons wil die musiek eer, nie verander nie.”