Kommentators het dit as die beste vertoning ooit op ’n kleibaan bestempel en hy het in die proses Roger Federer se Grand Slam-rekord geëwenaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Franse Ope"
Swierige Swiatek swaai tennissepter
Pool word jongste speler om Franse Ope te wen sedert ’n 16-jarige Monica Seles in 1992 met die louere weggestap het.
Barty sal nie haar Franse Ope-titel verdedig
Die wêreld se no. 1-speler sal weens die Covid-19-pandemie nie in Parys afslaan nie.
Nadal kraai weer koning
Dit is die Spanjaard se 12de Franse Ope-titel.
Australiër wen Franse Ope
“Ek is bietjie sprakeloos. Ek het ʼn perfekte wedstryd gespeel.”
Nadal trap g’n klei teen Federer
“Dit was ongelooflik om teen Roger te speel.”
Franse Ope kelder Osaka se segetog
Kyk hier vir al die jongste uitslae van die Franse Ope.
Nadal se tiende Franse Ope-titel ʼn Grand Slam-rekord
Die Spaanse kleibaankoning, Rafael Nadal het Sondag sy tiende Franse Ope-titel ingepalm deur Stan Wawrinka in skoon stelle met 6-2, 6-3, 6-1 te klop.
Vreeslose Ostapenko se terugvegpoging te veel vir Halep
Die ongekeurde speler van Letland wat nog nooit ʼn titel op die tennistoer gewen het nie, Jelena Ostapenko, is die wenner van die 2017 Franse Ope-vrouetitel.
Nadal in skoon stelle deur na eindstryd waar Wawrinka wag
Die kleibaankoning, Rafael Nadal, het Vrydag met die grootste gemak na die eindwedstryd van die 2017 Franse Ope deurgedring sonder om ʼn enkele stel in die toernooi te verloor.
Ongekeurde verjaarsdagmeisie in Franse Ope-eindstryd
ʼn Jong ongekeurde speler kom Saterdag by die Franse Ope in die eindwedstryd om die vroue-enkelspeltitel teen die derde gekeurde te staan.
Reën ontwrig kwarteindronde by Franse Ope
Die Franse Ope se kwarteind-wedstryde wat Dinsdag sou plaasvind is erg deur reën in die wiele gery, maar in die twee vrouewedstryde wat wel voltooi is, het die 19-jarige Jelena Ostapenko en Timea Bacsinszky na die halfeind deurgedring.
Besering kelder Anderson se kwarteind-droom
Suid-Afrika se Kevin Anderson het Maandag in die tweede stel van sy vierde ronde-wedstryd by die Franse Ope teen Marin Cilic weens ʼn beenspierbesering onttrek.
Anderson in laaste 16; Nadal op koers na tiende titel
Met Rafael Nadal en Caroline Wozniacki onder die eerste spelers wat reeds deur is na die kwarteind, is daar vir Suid-Afrika die goeie nuus dat die Suid-Afrikaner Kevin Anderson na die laaste 16 van die Franse Ope-tennistoernooi deurgedring het.