Die ses ‘housewives’ van die Wynlande het in Donderdagaand se episode ʼn swierige partytjie by Gloria Arendz Theiler se R99 miljoen-herehuis in Kaapstad bygewoon.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 Junie 2023
Vrou op plaas naby Schweizer-Reneke aangeval
Die vrou is vermoedelik met ʼn ystervoorwerp oor die kop geslaan.
Ohrigstad-plaasmoorde: ‘Moontlike verdagte’ in ondersoekspan se visier
Die ondersoek na die moord op Anneke Claassen en Hennie Claassen is tans nog in ʼn sensitiewe stadium.
‘DA-burgemeester het ʼn hart vir gemeenskap, familie gehad’
“Ons gaan Marlene se positiwiteit, ongelooflike eeerlikheid en energie mis.”
Valke skiet drie verdagtes dood
ʼn Lid van die Valke se taktiese taakspan het ook in die voorval omgekom.
Soektog vir nuwe Openbare Beskermer begin
Die ad hoc-komitee wat nou na ʼn nuwe OB soek bestaan uit 25 lede en is die grootste komitee wat nóg aangestel is om onderhoude met kandidate te voer.
Advokaat van rol geskrap
Hassan Ebrahim Kajee het die staatsprokureur glo uit meer as R34 miljoen bedrieg.
‘Polisie nalatig’ tydens Umbhaba-staking, bevind appèlhof
Die staking is destyds gekenmerk deur voorvalle van intimidasie, aanranding, opsetlike saakbeskadiging, vandalisme, diefstal en plundering terwyl polisiebeamptes toegekyk het hoe piesangboorde aan die brand gesteek en vars produkte weggedra word.
ToekomsVenster: Die Here wag vir ons by sy feesmaal
Tragies en hartseer dat ons tyd saam met die Here so dikwels afskeep. Die feesmaal is gereed, die gasheer wag op ons, ons moet net opdaag.
Daar’s ʼn trein … op pad Comrades toe
Volgens Prasa het meer as 140 atlete en hul gesinne gekies om per trein na dié ikoniese wedloop te reis.
Bult jou spiere by vaardigheidspele
Maak die tegnologie van die toekoms jou opgewonde en is die uitvinding van allerlei katoeters jou kos? Wel, dan is jy die ideale kandidaat om jou vaardighede te slyp en jou staal op die wêreldverhoog te wys.
Mafe in hospitaal ná psigiatriese toetse
Zandile Mafe het vandeesweek weer in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn nadat sy psigiatriese waarneming in die Oos-Kaap afgehandel is.
Nog ’n hoogtepunt in SA wyngeskiedenis herdenk
Die viering is by die Groot Constantia Landgoed – Suid-Afrika se oudste wynplaas – gehou.
Verbruikersake: Wat jy kan leer uit klagtes oor banke
Die ombudsman vir bankdienste het onlangs haar jaarverslag uitgereik en Ina Opperman het gaan kyk waaroor mense kla en hoe hul klagtes opgelos is.
Veldbrande en vee: UP gee raad
Dit is onvermydelik dat brande wêreldwyd meer gereeld sal voorkom en daarom is paraatheid in rampbestuur broodnodig.
SA kry eerste bedryfsvereniging vir kunsmatige intelligensie
Die vereniging is gestig om plaaslik verantwoordelike praktyke in kunsmatige intelligensie (KI) en outomatiseringstegnologieë te bevorder.
Kinders veg om lewe ná mesaanval in Franse Alpe
“Hy wou almal aanval,” vertel die voormalige professionele sokkerspeler Anthony le Tallec nadat hy die aanval sien gebeur het.
Ramaphosa, Poetin praat weer oor oorlog
Pres. Cyril Ramaphosa en ander Afrika-leiers sal vandeesmaand na Rusland en Oekraïne reis in die hoop om vrede tussen die twee lande te bewerkstellig.
Coetzee se vyf en Stubbs se 50 beklink reeks
Suid-Afrika A het die derde en beslissende eendagwedstryd teen Sri Lanka A gewen nadat Gerald Coetzee en Tristan Stubbs met bal en kolf uitgeblink het.
DA-burgemeester verloor kankerstryd
Marlene van Staden is verlede maand met virale breinvliesontsteking in die hospitaal opgeneem, wat ʼn moontlike newe-effek van kanker is.