Ingevolge die verlenging mag niemand met ʼn geldige ZEP (in verband met tersaaklike immigrasiewetgewing) inhegtenis geneem word, beveel word om die land te verlaat, of aangehou word vir deportasie nie.
Alles vir Donderdag 8 Junie 2023
Wildbewaarder vas vir ietermago-smous
Die ondersoek duur intussen voort.
Taxi-base in Mthatha afgemaai
Volgens inligting het inwoners verskeie skote gehoor voordat hulle gesien het hoe ’n bakkie van die pad af gery het.
Bekendstelling: ETG Blade 1000 LTX
Maar waar die werklike toepassing van die 1 000 cc-enjin na vore kom, is by die sleepkapasiteit. Die fiets kom standaard met ’n sleephaak en kan tot 830 kg sleep, mits die sleepwa ook remme het.
NSRI-seereddingsboot onderneem langste, verste reis
“Die boot sal altesaam 1 068 seemyl aflê, wat gelykstaande is aan 1 900 km. Die bemanning beoog om die boot teen ʼn spoed van 38 km/h te stuur.”
Trump teiken van ondersoek na geklassifiseerde dokumente
“As ’n aanklaer vir jou sê jy is die teiken van hul ondersoek, beteken dit hulle verwag om jou aan te kla,” sê ’n voormalige Amerikaanse federale aanklaer.
Vadersdag-kompetisie: Wen ’n jagnaweek vir twee in die Bosveld
Staan die kans om ‘n jagnaweek in die Bosveld te wen!
Stefanos blameer slaappille vir vakerige vertoning
“Die eerste twee stelle [teen Carlos Alcaraz] was glad nie vir my lekker nie. Dit het gevoel of ek aan die slaap is. Ek hoop van harte dat dit nooit weer met my sal gebeur nie.”
Wiele2Wiele gesels oor Volvo se elektriese stadsbuksie
Wiele2Wiele gesels oor die Ford Everest-reeks wat met twee nuwe modelle spog – die XLT en Wildtrak. Hulle ervaar Sweedse luuksheid met Volvo se elektriese C40 Recharge en vir die eerste keer in 37 jaar, het ’n leefstyl-bakkie tydens die Motor van die Jaar-kompetisie met die louere weggery.
Konsultante kos munisipaliteite miljarde
Terwyl miljarde rande aan konsultante betaal is, het die ouditeur-generaal bevind dat die meeste munisipaliteite nie eens hul krediteure betyds kan betaal nie.
Taalgebruik: uithardloop
Gebruikers van Afrikaans vertaal soms (verkeerdelik) die Engelse idiomatiese uitdrukking “run out” met “uithardloop”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Sakesektor, regering wil probleme saam pak
Fokuspunte sluit in energie, vervoer en logistiek, asook die bekamping van misdaad en korrupsie.
Raskwotas heeltemal ‘ontkoppel van werklikheid’
“Wat uitsonderlik duidelik uit ʼn diepte-ontleding van die konsepregulasies en teikens na vore kom, is dat die teikens totaal ontkoppel is van die werklikheid.”
Uitsaaikanale gou ook op WhatsApp
Kanale is ontwerp om as eenrigting-kommunikasie-instrument te dien wat administrateurs in staat stel om boodskappe, foto’s, video’s, plakkers en meningspeilings aan hul volgelinge uit te stuur.
Werkers moet nou 06:00 begin – om krag te bespaar
Dit het ten doel om uitdagings te takel wat deur Iran in die gesig gestaar word wanneer elektrisiteitsverbruik tydens warm somersdae toeneem.
Ontvoerde baba 24 uur later weer tuis
Die vier maande oue babaseuntjie is Dinsdagmiddag buite sy ouerhuis in Dobsonville ontvoer.
Bitter McIlroy praat oor samesmelting van PGA, LIV
Oor tien jaar sal hy dalk terugkyk en sê die samesmelting was die regte besluit, maar nou “haat” hy steeds LIV-gholf, sê gholf-superster Rory McIlroy.
Kolbe gereed vir ‘nuwe hoofstuk’
Cheslin Kolbe staan dalk net 1,71 m in sy sokkies en weeg 75 kg, maar Suid-Afrika se rugby-Dawid gaan ʼn Goliat in Japan word.
Polisie ‘ignoreer’ bevel teen man wat petrol oor vrou gooi
Die slagoffer het sedertdien talle veloorplanting- en oogoperasies ondergaan en is tans in ʼn medies geïnduseerde koma.
Help, my kind damprook!
Tientalle ouers moes al ʼn oproep van ʼn bekommerde onderwyser neem om hul in kennis te stel dat hul kind met ʼn damprooktoestel op die skoolgronde betrap is.