Wiele2Wiele gesels oor Volvo se elektriese stadsbuksie

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele gesels oor die Ford Everest-reeks wat met twee nuwe modelle spog – die XLT en Wildtrak. Hulle ervaar Sweedse luuksheid met Volvo se elektriese C40 Recharge en vir die eerste keer in 37 jaar, het ’n leefstyl-bakkie tydens die Motor van die Jaar-kompetisie met die louere weggery.

Die nuwe-generasie Ford Everest se reeks groei met twee nuwe modelle – XLT en Wildtrak. Sweedse luuksheid word ervaar met Volvo se C40 Recharge elektriese motor en vir die eerste keer in 37-jaar, is ’n leefstyl-bakkie die wenner van die Motor van die Jaar kompetisie – die Ford Ranger 4×4. Alles oor die ‘tuning’ van enjins met geen turbo-aanjaers en ons raak nostalgies vir #2Wiele.The new-generation Ford Everest's range grows with two new models – XLT and Wildtrak. Swedish luxury is experienced with Volvo's C40 Recharge electric car and for the first time in 37 years, a lifestyle bakkie is the winner of the Car of the Year (COTY) competition – the Ford Ranger 4×4. All about tuning engines with no turbochargers and we get nostalgic for #2Wheels.Ford Motor Company #AllNewEverest #EverestWildtrak #EverestXLTVolvo Car South Africa #VolvoC40Recharge #C40Recharge #VolvoForLifeSouth African Guild of Mobility Journalists – SAGMJ #omnisone #sacoty2023 #fordsouthafrica #fordranger???? #FordSA #VolvoSA #SAGMJ Tip of the Week: @VidevoMotorcycle footage: #BMWPressClub #Global #SouthAfricaMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm RADIO GAMKALAND RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 6, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Vonkprop ·

Hoekom maak al die vervaardigers hulle elektriese motors so lelik? Alles is of soliede panele of het snaakse ontwerpe of iets. Is dit so moeilik om ‘n gewone ontwerp te gebruik?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.