“As hy oor die wal gegaan het sou hy moontlik dit nie oorleef het nie. Hy is baie gelukkig.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "NSRI"
Branderplankryers kom tot skipper se redding
Een van die skiboot se bemanningslede, wat nog nooit ʼn boot beheer het nie, moes die stuur van die boot oorneem terwyl die skipper na veiligheid geneem is.
Geliefde brak gehelp wat op strand inmekaarsak
“NSRI-lede kon sien die hond was al oud en ly aan ’n chroniese siekte.”
Perde oor oorstroomde Oranjerivier gehelp
Van die perde het reeds op eilande gestaan wat onder water was, terwyl een perd oënskynlik vasgemaak was sonder die moontlikheid om te ontsnap.
Pa vermis in Gouritsrivier
ʼn Omstander het byna verdrink toe hy die Mosselbaaise man in die water help soek het.
Man erg beseer toe hy tiener uit see probeer red
Polisieduikers is ook nog op soek na ʼn ander jong man wat onder die water naby Jeffreysbaai verdwyn het.
Man verdwyn, nog een by natuurreservaat gered
Een man is gered hoewel die ander nog nie weer gesien is sedert hy onder die water verdwyn het nie.
Sleurstrome opgespoor met nuwe kleurstofstudie
Die studie word gedoen ter voorbereiding van die komende somervakansie wat duisende swemmers na strande oor die hele land sal lok.
Tiener vermis ná see hom meesleur
Die seun het by ’n strand in St. Lucia in die see geswem toe hy in die moeilikheid beland het.
Vlieërplankryer help drenkelinge uit water red
Die boot se enjin het vermoedelik gebreek en daarna met die vier bemanningslede omgeslaan.
Vissermanne ‘verbysterd’ toe rob hulle aanval
Die robbe was skynbaar keelvol vir dié indringers en het die een visserman aan die been gebyt.
Man vermis wat in water by Kalkbaai verdwyn
Die man was op ʼn roei-ski toe hy onder die water verdwyn het.
Twee sterf op vissersboot aan Weskus
Die bemanning het die owerhede laat weet hulle is op pad na die hawe in Yzerfontein met twee vissermanne wat vermoedelik dood is.
Grootwithaai het noue ontkoming met stuk plastiek
Die haai is opgemerk terwyl die filmspan van Discovery se White Shark South Africa episodes vir die jaarlikse Discovery Shark Week verfilm het.
Video: Samaritane wat mans uit see red se heldedaad vereer
“Ons het hulle net-net betyds gered. Enkele minute later en hulle sou nie meer met ons gewees het nie.”
Twee studente beseer ná hulle van skeepswrak spring
Die NSRI het weereens lede van die publiek gemaan om weg te bly van die wrak wat reeds in ʼn gevorderde stadium van agteruitgang is.
Kind vermis ná see ma ook meesleur
Intussen is die liggaam van ʼn Amerikaanse man in ʼn dam net etlike kilometers van die see waar die seun meegesleur is, gevind.
‘Maak waterveiligheid deel van leerplan’ – NSRI
Daar word beraam dat meer as een kind elke dag in Suid-Afrika verdrink.
Jong strandgangers red tiener uit see
Die meisie het vermoedelik op die rotse gegly, haar balans verloor en in die water geval.
Branderplankryer deur haai aangeval
Volgens ooggetuies het dit eers gelyk of die man van sy branderplank afval.