Verder samel Saai tans geld in om Ockert Goosen te help om weer op die been te kom en sy bedrywighede op die plaas voort te sit, aangesien hy nou ʼn reuseverlies aan inkomste ly.
Lees meerAlles vir Saterdag 2 Desember 2023
‘Regrukkers’ gooi wal teen emigrasie
Daar is verligting en uitkoms gebied in gemeenskappe wat swaar gebuk gegaan het onder rassespanning, korrupsie, swak dienslewering en staatsverval.
Onoorwonne Blitsbokke deur na bekerkwarteindstryd
Die Blitsbokke het die eerste dag van die Dubai-sewestoernooi onoorwonne afgesluit nadat hulle met Samoa, Kanada en Nieu-Seeland afgereken het.
Blou golf verswelg Sharks
Die Bulls het die Sharks in die eerste helfte in die lynstane, skrums en met hul doeltreffende rolmale verfomfaai. Hulle het die Sharks ook met rotsvaste verdediging gewurg.
Padongelukkefonds kry miljoene rand se duplikaatbetalings terug
Die SOE ondersoek egter nou bewerings dat die Padongelukkefonds nog miljoene rand kwyt is weens wanadministrasie en korrupsie.
Klimaatberaad: ‘Kernkrag het rol om te speel’
Ondersteuners van kernkrag sê dit is ʼn noodsaaklike bron van betroubare emissievrye energie, terwyl teenstanders die risiko’s en hoë koste uitwys.
Groot-Brak se ganse wen eerste rondte
Die konflik is vroeg in November op die spits gedryf toe pro-gans-inwoners lede van die Dierebeskermingsvereniging verjaag het, toe dié probeer het om die ganse te hervestig.
Wees ʼn slim verbruiker dié feestyd
“Die einde is nog nie in sig vir vuisvoos verbruikers nie en daarom moet verbruikers in die feestyd met groot omsigtigheid met hul finansies omgaan ten einde te verseker dat hulle nie die nuwe jaar met ʼn agterstand begin nie.”
Jong eko-kampioen wil kosbare seevoëls red
Vanjaar voeg Romario Valentine weer daad by woord met ʼn spesiale Kersprojek waar hy alles in die stryd werp om die voëllewe van Marion-eiland te help bewaar.
Uitspraak oor Kieswet-saak binnekort verwag
Onafhanklike kandidate beweer die speelveld vir die komende verkiesing is nie gelyk nie, maar as die uitspraak nog langer sloer sal dit ʼn wesenlike impak op die funksionering van die OVK hê.
Opknappings eers nodig voor HS Ellisras nog leerders inneem
Die hooggeregshof in Polokwane het beslis dat die provinsiale onderwysdepartement se oorspronklike besluit om nog leerders by die skool te plaas terwyl dit nie veilig was om te doen nie, ongeldig was, en dit tersyde gestel.
Dié Afrikaanse invloedrykes met Kokerpryse vereer
Volgens dr. Conrad Steenkamp is dit ook belangrik om erkenning aan mense, oud en jonk, te gee wat “wat stil-stil vir Afrikaans werk”.
Saak teen farmaseutiese reus kry meer steun
Die hooggeregshof in Pretoria sal eersdaags ʼn saak aanhoor wat sal vra dat ʼn farmaseutiese reus gedwing word om lewensreddende medisyne aan Suid-Afrikaners beskikbaar te stel.
Boek-uittreksel: Muisneste, manewales vir Hans van Kraaienburg
“Nee, Hans, as jy haar met jou eie kykers gadegeslaan het, sal jy met my akkoord gaan.”
50 mense vorm ketting om man van waterdood te red
Nog voordat reddingsdienste op die toneel aangekom het, het die gemeenskap van Port Edward besluit om self ʼn noodredding te doen.
Jong aktrise, matrikulant skitter in matriekafskeidrok
Sy vertel oor haar rol in die Netflix-drama “Ludik” en die rok wat al haar matriekafskeiddrome bewaarheid het.
Bokke, Kiwi’s is groot in Japan
Sewe Springbokke en sewe van die All Black-spelers wat in die Wêreldbeker-eindstryd in aksie was, speel deesdae hul rugby in die Japanse League One-toernooi.
EFF-lede van aanranding aangekla ná chaos by raadsvergadering
Die EFF het intussen sy weergawe van gebeure uitgestippel, en sê dit is ʼn “rassistiese DA-raadslid” se bedanking die aand voor die raadsvergadering wat tot die uitbarsting tydens die sitting gelei het.
Krieket, Spele met unieke wedstryd gevier
Erik le Roux, broer van Nataniël, help die plaaslike krieketklub in Nantes om oudspelers en bekendes na die stad se pragtige veld te lok.
White het nog ʼn Loftus-oorwinning in visier
“Ek is mal oor ʼn derby waar die beste spelers in Suid-Afrika teen mekaar speel.”