Die topdriespanne van “Kokkedoor Vuur & Vlam” is aangewys.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 Oktober 2023
AfriForum, Skaak SA in hof oor skorsing
AfriForum help Skaak SA om hierdie onregmatige skorsing in die hof ter syde te stel sodat die regte prosedures in die toekoms gevolg kan word.
Overberg, Kaapse Wynland ergste deur storms geraak
Die vyf dorpe wat die ergste geraak is, is Franschhoek (11,81% van respondente), Kleinmond (9,45% van respondente), Hermanus (8,66% van respondente), Bettysbaai (7,87% van respondente) en McGregor (7,09% van respondente).
George se naam g’n nou Goringhaikona
Dié bewerrings het in 2021 reeds kop uitgesteek en het inwoners nou weer in rep en roer gehad.
Nog twee kinders dood wat snoepgoed eet
Ná die onlangse geval is altesaam vier kinders in een week oorlede weens voedselvergiftiging.
Drie vas ná Musina-plaasaanval
Die verdagtes is die oggend (omstreeks 06:30) ná die misdaad aangekeer terwyl hulle by ʼn nabygeleë plaas geskuil het. Al drie is buitelanders.
Rentekoers styg November moontlik weer
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, waarsku dat inflasie dalk verslap het, maar dat nog ʼn rentekoersverhoging vanjaar nie uitgesluit kan word nie.
ToekomsVenster: Kies liefde
By God kom ons nie weg nie. Hy gee nie toe nie. Daar is nie beweegruimte nie. Hy verskoon niemand van hierdie verantwoordelikheid nie.
‘Hans steek die Rubicon oor’ wys ouer garde kan steeds pret hê
“Dit beeld ook die rykdom van die lewe uit en wys dat mense nuwe hoofstukke kan begin, vriendskappe kan vorm en avonture selfs op hulle oudag kan hê.”
Taaltoffie: Die komvandaan van ʼn paar Afrikaanse woorde
Is woorde soos “konklusie”, “observasie”, en “rekommendeer” noodwendig Anglisisties? Karien Brits werp lig op die komvandaan van die Afrikaanse woordeskat.
Voëlgriep-krisis ‘kon verhoed gewees het’
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling sleep boonop nou hul voete met die registrasie van ʼn entstof teen die nuwe variant wat boere op hul knieë het.
Geen stem vir dowes: Strafregstelsel faal slagoffers
Die dowe gemeenskap sê hulle word onregverdig deur die strafregstelsel behandel omdat geakkrediteerde gebaretaaltolke ʼn skaarste in hofsittings is.
‘Plaasjapie’ se Dian gaan pa word
Ouerskap is ook nie ‘n nuutjie vir die 31-jarige kunstenaar van Pretoria en sy 29-jarige vrou nie. Dian en Michelle is albei geregistreerde pleegouers wat al pleegsorg aan kinders verskaf het.
Groot vordering by Tshwane se Pyramid-substasie
“Die herstelwerk het ’n belangrike mylpaal bereik met verskeie kritieke komponente wat nou voltooiing nader.”
Kiwi’s soek WB-weerwraak teen Engelse
Nieu-Seeland het gereeld paaltjies geneem om Engeland tot 282/9 in sy toegelate 50 boulbeurte in die eerste wedstryd van die Wêreldbeker te beperk.
‘ANC-onbevoegdheid’ veroorsaak verleentheid oor vlag
“Die Suid-Afrikaanse vlag en nasionale lied verpersoonlik ons ryk geskiedenis en ons hoop vir die toekoms.”
Raak Rof: ʼn Splinternuwe ‘rowwe’ foon
Of jy ‘n avonturier is wat die uiterste punte van Afrika trotseer of in ‘n bedryf is wat betroubare toerusting in uitdagende omgewings benodig, sorg Raak Rof dat jy altyd toegerus is met die beste.
NGV: Planne om Ramaphosa, ministers regstreeks aanspreeklik te hou
Solidariteit het reeds pres. Cyril Ramaphosa en ministers Enoch Godongwana en Joe Phaahla in kennis gestel dat sou hulle onderneem om met die NGV voort te gaan, die organisasie ʼn kostebevel teen hulle sal versoek.
‘Kunstefeeste is lewensaar van teater’ sê Gideon Lombard
Daar is diepte in elke lettergreep, klinker en konsonant wat op die verhoog geuiter word, en dit moet so wees, sê Gideon.
Administrasie dreig vir sukkelende Ekurhuleni
Die metro skuld altesame R4 miljard aan sy krediteure. Dit sluit in R1,5 miljard aan Eskom, R2,5 miljard aan uitgekontrakteerde arbeid, R174 miljoen aan Rand Water en R117 miljoen aan die Ekurhuleni Water Care Company.