Die nasionale departement van gesondheid se direkteur van kommunikasie word daarvan beskuldig dat hy omkoopgeld van R15 000 aanvaar het om ʼn tender van meer as R141 miljoen in Digital Vibes se guns te beïnvloed.
Alles vir Donderdag 5 Oktober 2023
Van skottelgoedwas tot ongevalle: ‘Ek wou net my ma help’
“Ek het nog nooit my seun só hoor huil nie. Hy was histeries. Ek kon amper nie ʼn woord hoor wat hy sê nie, en toe wys hy my…
Lesersbrief: Waar lê ons prioriteite?
Hoeveel mense kon kos of vaardighede verkry het vir daardie duisende rande? Wat is ons prioriteite? Wil ons die skyn bewaar terwyl ander van honger doodgaan?
Luister: Germandt, Je-Ani se humor in dié teaterstuk weerspieël
“Ons wil graag vir teaterliefhebbers iets van alles gee. Hopelik kan hulle in die vertoning lag, ʼn traan pink en na die tyd iets hê om oor te dink.”
ʼn Desperate ANC is gevaarlik
ʼn Desperate ANC sal enige strooihalm gryp en dit maak die lot van minderhede gevaarlik.
Roepingsgedrewe onderwysers bou en vernuwe
Wêreldonderwysersdag word op 5 Oktober gevier. Op dié dag word daar erkenning gegee aan die vasberadenheid en ywer waarmee onderwysers hul werk aanpak.
Die jeug is aan die beweeg
Ons tyd is nie 10 jaar terug nie, en dit is ook nie 10 jaar van nou af nie. Ons, die jongmense, word geroep vir ʼn tyd soos hierdie.
Lesersbrief: Dr. Annelie Rabie vir staatspresident!
Verlede week na die vloedskade in die Overstrand het hierdie formidabele vrou gewys wat kan gedoen word as die wil daar is om dit te doen.
All Blacks het bonuspunt in visier teen Uruguay
“As ʼn span het ons onsself weliswaar in die steek gelaat teen Frankryk, maar sedertdien het ons al beter begin speel.”
Kinders sterk aan wat snoepgoed eet
Die Gautengse departement van gesondheid sê drie van die kinders wat dieselfde snoepgoed geëet het wat twee kinders se dood veroorsaak het, vaar beter sedert die voorval.
Tiener gered van bedelbestaan: ‘Omgee verander my sussie se lewe’
Vir Aletta is dit te laat, maar Karien kan nog met die hulp van haar pleegouers ʼn sukses van haar lewe maak.
Resep: Snoepworsrolletjies
Hierdie versnapering is ʼn ideale kosblikgereg.
Richardsbaaibrand ‘van die grootste rampe’
Die rookwolk wat byna permanent oor die houtspaandermeule hang, hou nou ʼn risiko in vir kwesbare inwoners van die gebied.
Man vermis op see ná hy van seiljag val
Reusebranders het Dinsdag in die vroegoggendure oor die seiljag gebreek en die man meegesleur.
81-jarige se raaiseldood: Familie soek desperaat self na antwoorde
Die polisie meen glo wilde diere het Jeff Clapperton waarskynlik verskeur, maar sy familie sê dit maak, gegrond op die inligting wat hulle self ingewin het, eenvoudig nie sin nie.
Gedagte vir die dag: Deur Hom omvou
“O Jerusalem, stad wat die profete doodmaak en God se boodskappers stenig! Hoeveel maal wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos ʼn hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar jy wou My dit nie toelaat nie” (Matthéüs 23:37).