“Kokkedoor Vuur & Vlam” se Nate Smith en sy vrou, Adele, gesels met Maroela Media oor die program en hul geliefde restaurant.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kokkedoor Vuur & Vlam"
Karen oor ‘Kokkedoor’-wen: ‘Ek moes verrys uit die as’
“Ek het skielik nie ‘n huis, werk óf ʼn man gehad nie. Kokkedoor was my dryfkrag.”
Luister: ‘Kokkedoor’ se Joubert nog lank nie klaar gebraai
“Jy gaan nie altyd wen nie, maar gee net jou beste. As jy dit die dag nie maak nie, tel net jou kop op en gaan aan.”
‘Kokkedoor’: Familie verras braaiers in halfeindronde
Die jongste verrassing, ʼn familiekuier, het egter vir die meeste trane, opwinding en hartroerende oomblikke gesorg.
‘Kokkedoor’: En toe is daar drie …
Die topdriespanne van “Kokkedoor Vuur & Vlam” is aangewys.
Gert en Joubert; ‘Kokkedoor’ se bobaas-varkbraaiers
Ná ʼn rampspoedige eerste uitdaging, ʼn middelmatige tweede uitdaging en ʼn triomfantlike laaste uitdaging, is Gert en Joubert amptelik gemaklik om langs dieselfde vuur te staan.
‘Kokkedoor’ se Kobus; ʼn Fransman geanker in SA
“Kokkedoor Vuur & Vlam” se Kobus Botha het met Maroela Media oor sy liefde vir braai, ʼn lewe in Frankryk en sy loopbaan in die vermaakbedryf gesels.
Kokkedore gee raad vir Braaidag
Die kranige braaiers van Kokkedoor Vuur & Vlam het ʼn paar brokkies braairaad om op Erfenisdag, ook bekend as Braaidag, te deel.
ʼn Laaste tiekiedraai in kombuis vir dié Kokkedore
Elke span moes ʼn egte seekosbord, met ʼn stysel en ʼn slaai, ʼn seekossop en ʼn nagereg met ʼn soutelement aanmekaarslaan.
‘Kokkedoor’: Gert, Joubert staan nie om dieselfde vuur
Met slegs vyf spanne en tien deelnemers oor, brand ieder en elke kinkel- en onthoubraaier om met elke braai-uitdaging hul beste voetjie voor te sit.
‘Kokkedoor’ vir internasionale prys benoem; groet nóg deelnemers
“Braai se stiefkind,” soos Bertus Basson dit stel, het twee deelnemers uit “Kokkedoor Vuur & Vlam” se hoenderhok geskop.
Wêreldbekerkoors vat vlam in ‘Kokkedoor’-kombuis
ʼn Paar rugbyballe, ʼn oud-Springbokkaptein, ʼn wisseltrofeë en ʼn blikkie Australiese Vegemite het vir groot sports gesorg.
‘Kos is samesyn’ sê dié Kokkedore
Alhoewel Tjaart en Jan, twee geliefde “Kokkedoor Vuur & Vlam”-deelnemers, huiswaarts moes keer nadat hulle nie die mas in die jongste episode van die reeks kon opkom nie, sal hulle dié kosbelewenis vir niks verruil nie.
‘Kokkedoor’: Einde van die pad vir dié vier deelnemers
Die deelnemers moes huiswaarts keer nadat hul biefstuk-braaivernuf nie die beoordelaars beïndruk het nie.
‘Asgat word graf’ vir twee kokkedore
Aspatats, askoek, asvis en asvleis. Sommige geregte in die jongste episode van “Kokkedoor Vuur & Vlam” was treffers, maar ander het aan die kokke ʼn kaartjie terug huis toe besorg.
Eerste braaiers gegroet in ‘Kokkedoor Vuur & Vlam’
Vir 20 kranige braaiers was dit nie net hul eerste spanuitdaging nie, maar vir twee hoopvolle deelnemers ook die einde van die pad.
Vonke spat in eerste ‘Kokkedoor Vuur & Vlam’
Ná ʼn hele paar kompeterende woorde, het nie Kevin of Borries ʼn goeie dag in die kombuis ervaar nie.
‘SA’ners ken lekker kos’ sê TV-sjef Bertus Basson
Bertus Basson het met Maroela Media oor “Kokkedoor Vuur & Vlam”, sy sewe Kaapse restaurante en eg Suid-Afrikaanse kos gesels.
Agulhas het vuur in die lyf
Ek sal nooit weer in Agulhas of Struisbaai kan kuier, sonder om die hope en hope braaihout, die deelnemers se ywer en erns en die beoordelaars se opwinding oor wat oor die kole of in die as vermag kan word, te herroep nie, skryf Maryke Roberts.
Deelnemers van ‘Kokkedoor Vuur & Vlam’ bekend
Wat het ʼn predikant, hondeteler, geoktrooieerde rekenmeester en voormalige lugwaardin gemeen?