Sy vrou het besluit om sy naam bekend te maak om ‘n einde te bring aan bespiegeling in die media.
Lees meerAlles vir Woensdag 12 Julie 2023
Kunswerk in brand verwoes
Michelangelo Pistoletto se werke is al wêreldwyd uitgestal, insluitend Londen, New York en Parys.
‘Aarto sal nie lewens red nie’
“Daar is geen bewyse dat die Aarto-loodsprojek ʼn enkele lewe gered het nie.”
Brand breek uit by Pretoria-matrasfabriek
Drie persone, ʼn man, ʼn vrou en ʼn tweejarige kind, is vir rookinaseming behandel. ‘n Brandbestryder is ook beseer toe hy gegly en geval het.
Video: Menlo-koor wen groot by internasionale kompetisie
Die nagtegale van dié Pretoriase skool het ʼn Europese draai gaan vlieg, en twee gesogte internasionale koorpryse huis toe gebring.
Onmiddellike optrede nodig om aanvalle op vragmotors te keer
“Die huidige situasie volg dieselfde onrusbarende patroon as met die uitgebreide onrus in KwaZulu-Natal in 2021.”
Kortsluiting kan weer waterprobleme in Pta veroorsaak
Rand Water het die Tshwane-stadsraad in kennis gestel van ʼn kortsluiting by die Mapleton-pompstasie. Dié pompstasie was Woensdag gevolglik buite werking.
Aarto ‘geldig en grondwetlik’, maar onprakties – Outa
Die Konstitusionele Hof het beslis dat die omstrede Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings, beter bekend as Aarto, grondwetlik geldig en dus wettig is, wat die weg baan vir die regering om dié wet in te stel.
Vragmotorbedryf onder beleg: ‘Ons doen nie niks’ – Cele
Volgens Cele is 12 verdagtes deur ondersoeke en intelligensie-insameling geïdentifiseer en word hul moontlike betrokkenheid by die vragmotor-aanvalle ondersoek.
‘Een van die beste skoolrugbyspelers ooit’
Spelers, afrigters en spanne het hulde aan die gewilde Suid-Afrikaanse losvoorspeler, Nick Koster, gebring wat in die ouderdom van 34 dood is.
Trokke brand: ‘Laat weermag help beveilig’
Agri SA sê dit is nie net noodsaaklik dat vragmotorbestuurders so gou moontlik beskerm word nie, maar ook die waardevolle vragte wat vervoer word.
ToekomsVenster: Nooit in ons eie krag nie
Kyk ʼn bietjie rondom jou en sien wat die Here aan jou toevertrou het.
Ayanda reeds ʼn gunsteling vir Mej. Supranasionaal-titel
Ayanda Thabethe en Lalela Mswane is nie die enigste SA vroue wat Vrydagaand op dié kompetisie se verhoog gaan wees nie.
Wen: ‘Barbie’ beïndruk ná kritici eerste kykie kry
ʼn Handjievol resensente het reeds dié rolprent gesien en was beïndruk. Nou kan Maroela Media-lesers in die Jakarandastad ook die fliek saam kom kyk.
Jong Bokkies wil uithaal en wys teen Engelse
“Ons het die afgelope paar jaar gesukkel om verby die halfeindstryde te kom, maar dinge is nog nie verby nie. Ons is steeds in die kompetisie en daar is beslis nog iets op die spel.”
Poskantoor se sakeredding kos duisende dalk hul werk
“Onder die ANC het staatsinstellings ʼn swart gat vir reddingsboeie geword, met geen politieke wil vir volhoubare oplossings nie.”
Bejaarde se hande pimpel en pers ná hospitaal hom vasbind
“My pa se voete was koud. Sy kos is daar gelos en hy kon nie eens self eet of water drink nie omdat sy hande vasgebind was. Hy het gesukkel om asem te haal en het aanhou hoes omdat hulle hom plat op sy rug laat lê het.”
Riana Nel deel gebed vir ma’s met skuldgevoelens
Die sangeres Riana Nel, ook ʼn ma van vier, en het juis ʼn video op Facebook gedeel waar sy erken sy ly aan ʼn ernstige klomp skuldgevoelens, of “mom guilt” soos daar soms na dit verwys word.
‘Ontbytsake’ se Charlene gemaklik terug voor die kamera
“My jongste het met die eerste uitsending gesê sy hou vreeslik van die kenwysie en het dit vir die res van die oggend geneurie.”
Hartseer ná Bok-kaptein se pa sterf
Eben Etzebeth het verlede jaar vergunning gekry om sy 100ste Springbok-toets in Kaapstad te speel sodat sy pa dit kon bywoon.