Albert Uderzo, Frankryk se bekendste tekenprentkunstenaar wat die karakters vir die Asterix-boekereeks geteken het, is oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "BBC"
Koronavirus: Krisis in Italië
Intussen is die kreefseisoen aan die Suid-Afrikaanse Weskus verleng om vissermanne by te staan wat geraak is deur die afname in die uitvoer van kreef na China.
Kaapse welsynwerker wen gesogte baktitel
“Ek is verstom. Ek kon nie glo ek het gewen nie – soos almal tereg uit my uitdrukking kon sien toe die aankondiging gemaak is.”
[Video] Kleuters ʼn internetsensasie ná hulle pa se onderhoud kelder
Dit is veral die paniekbevange optrede van prof. Kelly se vrou wat duisende internetgebruikers op hol het.
Wat doen ons aan die olifant in die vertrek?
Die olifant in die vertrek kan geïgnoreer word solank hy stilstaan (en die oorspronklike metafoor verwys inderdaad na ʼn opgestopte olifant), maar as hy begin beweeg, met sy ore klap, trompetter en met sy slurp klappe uitdeel, dan weet almal dat hier moeilikheid is.
[Foto’s] Man oorleef ure in dam met neus bo water
Daniel Miller het met ʼn masjiengraaf in ʼn dam beland, maar hy het dit oorleef omdat hy vir ure lank sy neus bo die water kon hou.
Video: Vermiste “Doctor Who”-episodes opgespoor
Die BBC het aangedui dat hy nege episodes van die televisiereeks “Doctor Who” opgespoor het wat vroeër vermis was.
Video: BBC-dokumentêr oor wit Suid-Afrikaners
‘n Dokumentêr wat Maandagaand deur die BBC uitgesaai is, het gemengde reaksie ontlok.
BBC sê jammer oor “Gay Marriage”
Die BBC het om verskoning gevra aan Rufus Lekala, Transnet se hoof hawemeester, nadat hulle per ongeluk sy naam as “Gay Marriage” tydens ‘n onderhoud uitgesaai het.
Transnet-hoof eis verskoning van BBC ná groot blaps
Rufus Lekala, Transnet se hoofhawemeester, eis ʼn verskoning van die BBC nadat hulle per abuis sy naam tydens ʼn onderhoud as “Gay Marriage” aangedui het.
Video: Dokumentêr oor Oscar se bloedige Valentynsdag
Die BBC het onlangs inderhaas ʼn dokumentêr vervaardig om die verhaal van die tragedie op Valentynsdag uit te beeld toe Oscar Pistorius sy meisie, Reeva Steenkamp, doodgeskiet het.