‘Spencer’ handel oor die tydperk in Desember 1991 toe prinses Diana besluit het om haar huwelik met prins Charles te beëindig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Prinses Diana"
Charles en Diana: Dít vat die koek!
Hoewel dié sny troukoek dalk vir 40 jaar bewaar gebly het, het die koninklike egpaar se paadjies ná net 11 jaar in 1992 geskei en hulle is in 1996, ’n jaar voor Diana se tragiese dood in ’n Paryse tonnel, amptelik geskei.
Foto’s: Prinses Diana se broerskind, SA miljardêr trou
Hoewel prinse William en Harry na aan hulle ontslape ma se familie is, het nie een van hulle die troue bygewoon nie.
Prinses Diana-standbeeld onthul
“Ons wens elke dag dat sy hier by ons was. Ons hoop dat dié standbeeld altyd beskou sal word as ʼn simbool van haar lewe en nalatenskap.”
BBC-joernalis vra om verskoning oor Diana-onderhoud
“Ek wou Diana nooit op enige manier seergemaak het nie en ek glo nie ons het nie.”
Diana-onderhoud op ‘bedrieglike’ wyse bekom; Britse prinse reageer
“Die rimpeleffek van ʼn kultuur van uitbuiting en onetiese praktyke het uiteindelik haar lewe gekos.”
Prinses Diana-musiekblyspel eersdaags op Netflix te sien
Broadway bly gesluit te midde van die pandemie.
Prinses Diana se broerskind verloof aan SA’ner
Hy het Amelia Spencer die jawoord gevra op ʼn wynlandgoed buite Stellenbosch.
‘Goedkoop’ prinses Diana-rok nou vir miljoene onder die hamer
ʼn Rok wat prinses Diana in 1986 tydens ʼn koninklike besoek aan Bahrain gedra het, kan vir meer as £100 000 (ongeveer R1,7 miljoen) op ʼn veiling verkoop word.
Almal gons oor ‘skrikwekkende’ Diana-huldeblyk
ʼn Huldeblyk aan die ontslape prinses Diana – ʼn kunswerk gemaak uit blomme wat die prinses se gesig uitbeeld – versprei om die verkeerde redes op sosiale media. Talle beskryf die kunswerk as “skrikwekkend”.
[Video en foto’s] William en Harry onthou prinses Diana
Prinses Diana se twee seuns, prins William en prins Harry, het Woensdag, op die vooraand van die 20ste herdenking van haar afsterwe, ʼn gedenktuin by Kensington-paleis besoek.
[Foto’s] Diana word steeds onthou, 20 jaar later
Prinses Diana het vandeesmaand 20 jaar gelede gesterf in ʼn ongeluk ná ʼn hoëspoedjaagtog in Parys en haar afsterwe word steeds wêreldwyd herdenk.
Prinses Di se dood nie weer ondersoek
Die Britse polisie het bekend gemaak dat nie genoeg bewyse gevind kon word om die ondersoek na prinses Diana, haar vriend Dodi al-Fayed en chauffeur te heropen nie. Hulle het in 1997 in Frankryk verongeluk toe hulle blykbaar vir die paparazzi gevlug het.
Nuwe inligting oor Diana se dood
Die polisie in Brittanje ondersoek glo nuwe inligting wat hulle onlangs ontvang het oor die ongeluk waarin prinses Diana en Dodi Al Fayed in 1997 omgekom het.