“Alle provinsiale polisiekommissarisse sal deur die nasionale kommissaris opdrag gegee word om enige provinsiale taalopdrag, wat in stryd met nasionale beleid is, terug te trek.”
Lees meerAlles vir Vrydag 14 April 2023
Tshwane-metro kry weer nie begroting goedgekeur
Die Tshwane-metro kon nie daarin slaag om Vrydag sy aansuiweringsbegroting goed te keur nie en dit verhoog die risiko vir die metro om onder administrasie…
US-konvokasie versoek De Villiers om te bedank
Die konvokasie het Vrydagoggend ’n mosie van wantroue in De Villiers aanvaar ná bewerings van nepotisme.
Oudhoof van TVET-kollege, nog sewe in hof vir korrupsie
’n Voormalige hoof van die Suid-Kaapse TVET-kollege en sy sewe medebeskuldigdes is op borgtog vrygelaat nadat hulle op aanklag van korrupsie en bedrog in hegtenis geneem is.
Lid van opposisie is nuwe Mangaung-burgemeester
’n Lid van ’n opposisieparty is Vrydag tot burgemeester van die Mangaung-metroraad in Bloemfontein verkies. Pappie Mokoena van die African Alliance of Social Democrats was…
Helder vooruitsig vir Aros op Magaliesberg-kampus
“In drie dae se tyd is die lening goedgekeur, ons aanbod aanvaar en al ons eiendom in Waverley verkoop. Ons kon die Here se hand in hierdie hele proses sien.”
Thabo Bester in hof; ‘vrees vir sy lewe’
Bester se regsverteenwoordiger het in die hof aangevoer dat sy kliënt die afgelope 24 uur nog niks geëet het nie en dat hy net kos van sy regspan sal aanvaar omdat hy vir sy veiligheid vrees.
Beurtkrag oor naweek effens minder
Suid-Afrikaners kan oor die naweek ʼn effense verligting in beurtktagfases verwag danksy ʼn laer vraag na krag.
ToekomsVenster: Bid en doen
Herinner jouself aan die talle beloftes wat daar in die Woord is en hoe dit betrekking het op jou lewe as individu, maar ook op die lewens van mense wat ʼn spasie met jou deel.
Inwoners spring self in om Rommelstad weer Rosestad te maak
Daar is inwoners wat al drastiese stappe gedoen het deur na ander woonbuurte te verhuis of selfs die stad heeltemal vaarwel te roep weens die swak dienslewering in die stad.
‘Doelbewuste pogings’ om Tshwane-metro onder administrasie te plaas
“Ek vermoed dat sekere faksies binne die ANC en EFF glo dat hulle daarby kan baat as regeringsbeheer oor die Tshwane-metro aan die provinsiale uitvoerende komitee van Lesufi oorgedra word.”
SA akteur glo in hegtenis vir moord
Die 50-jarige man was glo al in verskeie Afrikaanse sepies te sien.
Padsterftes oor Paasnaweek neem toe
“Mense verloor hul lewens op ons paaie, dit is nie net bloot statistieke nie; familielede sterf.”
Prinses Diana se broerskind wys haar SA troufoto’s
’n Tikkie koninklikheid het in Maart vanjaar in Stellenbosch plaasgevind, en kiekies van dié glansgeleentheid getuig van Suid-Afrikaanse warmte en geselligheid.
Goosen weer in no. 10-trui
Die Bulls is tans sewende op die VRK-punteleer met 43 punte, maar die Sharks (41 punte), Benetton (40 punte), Cardiff (39 punte) en selfs die Lions (38 punte) is binne trefafstand.
Binnelandse sake had ‘geen rekord’ van Thabo Bester
Die departement van binnelandse sake kon geen inligting oor Bester in sy stelsels opspoor nie, het minister Aaron Motsoaledi Vrydag tydens ʼn mediakonferensie gesê.
Wêreldbeker: Rose het glo Ackermann in visier
“Daar word oor Ruan Ackermann se moontlike Engeland-insluiting gepraat.”
Omoda tree toe tot plaaslike motorbedryf
Die eerste model in die stal is die Omoda C5 – ʼn C-segment-kruismodel. Dink in die rigting van Nissan se Qashqai en Volkswagen se T-Roc.
Jong én ou bloed nodig vir Afrikaanse media se voortbestaan
“Ons het die jonger garde se nuwe stemme en vaardighede nodig, nie net vir aanvulling nie, maar ook balans.”
PnP-eienaar op Bronkhorstspruit ontvoer
Daar was twee koeëlgate in Juca Leonardo se verlate motor.