In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar gesels oor Chery se nuwe Tiggo 7 Pro Max, die Omoda C5 GT en die Jaecoo J7.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Omoda"
Nuwe Omoda beïndruk nie
ʼn Windmaker‑ontwerp met ʼn opsionele bakpakket wat plaaslik gepas kan word. Dié pakket bied ʼn reusevlerk agterop.
Hallo(da) Omoda
Omoda se C5 is ʼn middelslag-sportnuts met ʼn uiters moderne voorkoms en sy sportiewe aanslag, luukse afwerkings en prys maak van hom ʼn bekostigbare gesinsmotor.
Omoda tree toe tot plaaslike motorbedryf
Die eerste model in die stal is die Omoda C5 – ʼn C-segment-kruismodel. Dink in die rigting van Nissan se Qashqai en Volkswagen se T-Roc.