Die stukkende Fender Stratocaster is weer aanmekaar gesit, maar kan nie meer bespeel word nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 Mei 2023
AfriForum waarsku al jare oor waterkwaliteit
“Terwyl die departement van water en sanitasie die een dorp se waterkrisis probeer oplos, wil hy ’n ander dorp se waterkrisis in die hof beveg. Dit is duidelik dat ’n politieke agenda daaragter skuil.”
Twee verwerk glo goud op Jhb-kleinhoewe
Beamptes het op twee persone afgekom wat in ʼn buitekamer besig was om gouddraende materiaal te verwerk.
Mbalula meen SA kán ‘mislukte staat’ word
Mbalula hou egter vol die land “herstel goed” en hy het die ANC se ekonomiese rekord verdedig.
Man in hof oor ‘porno-foto’s van president en polisieminister
Die man word daarvan beskuldig dat hy gewysigde foto’s van pres. Cyril Ramaphosa, polisieminister Bheki Cele en Cele se vrou, aanlyn versprei het,
Probleme met watergehalte ‘nasionale krisis’
Dit is die gevolg van jare en jare se nasionale regeringsverwaarlosing en vorige plaaslike regeringsregimes wat metro’s bankrot gemaak het.
Herman Mashaba se boek word onttrek
“Dit is ʼn wesenlike verswyging van die skrywer se kant af.”
ToekomsVenster: ‘Meer as oorwinnaars deur Hom’
Vandag, hier en nou, het ons ʼn Voorspraak by die Vader. Skep moed, jy is ʼn oorwinnaar.
Twee vas oor ‘bedrog’ by psigiatriese hospitaal op Kimberley
Bouwerk aan dié hospitaal het vir meer as ʼn dekade gesloer nadat ʼn tender lelik skeefgeloop het. Sedert die hospitaal se opening in 2019 is dit steeds nie ten volle funksioneel nie.
Vaalharts-moordsaak vertraag ná verdagte eers bank besoek
’n Selfoonanalis het Vrydag en Maandag in die hof getuig dat twee foto’s van een van die beskuldigdes op Elzabie Brand se selfoon gevind is. Dié foto’s is volgens getuienis die dag ná die Brand-gesin se verdwyning geneem.
Hallo(da) Omoda
Omoda se C5 is ʼn middelslag-sportnuts met ʼn uiters moderne voorkoms en sy sportiewe aanslag, luukse afwerkings en prys maak van hom ʼn bekostigbare gesinsmotor.
Word deel van Voortrekkermonument se groot vriendekring
“Daar is verskeie redes om ’n vriend van die Voortrekkermonument te wees, maar die belangrikste hiervan is om ons erfenis te beskerm en te bewaar.”
Cholera: Waterprobleme in Hammanskraal kom al jare
Verskeie politieke partye pak die skuld van die uitbreking op die DA-geleide koalisie in die metro en sê sy versuim om basiese dienste te lewer het nou menselewens gekos.
Hougaard in Barbarians-stryd op Twickenham
Plaaslike bekendes soos Francois Hougaard, Carlu Sadie, Stephan Lewies en S’bu Nkosi sal hierdie Sondag vir Eddie Jones en Steve Hansen se spanne uitdraf.
Stootskrapers maak pad vir myn in Zambezi- nasionale park
Volgens die toerismevereniging gaan die myn ’n ekostelsel vernietig wat die tuiste van 124 dier-, 403 voël- en 54 waterspesies is.
Kos- en drankverkope in SA vorder fluks
Die bedryf het in Maart vanjaar altesame R6,8 miljard ingevorder, luidens Statistieke Suid-Afrika se jongste syfers.
Munster-drieë sal ook toegejuig word
Volgens Martin Anayi, die VRK se uitvoerende hoof, kan tot 5 000 Munster-ondersteuners die eindstryd in Kaapstad bywoon.
Rekordboete vir Meta oor EU-datareëls
Meta het in reaksie hierop gesê dat hy “teleurgesteld is om uitgesonder te word” en dat die uitspraak “gebrekkig en ongegrond is”.
Só lyk jongste beurtkragskedule
“Hierdie skedule sal daagliks herhaal word tot verdere kennisgewing.”
F1-kroonprins Charles sukkel in vorstedom
Charles Leclerc is gebore en getoë in Monaco, maar kon nog nooit met die louere in die strate van Monte Carlo wegjaag nie.