ʼn Jare lange vriend van Dave Grohl vervang Taylor Hawkins nadat Hawkins verlede jaar onverwags in die ouderdom van 50 oorlede is.
Alles vir Dinsdag 23 Mei 2023
Dodelike brand by skoolkoshuis ‘dalk kwaadwillig gestig’
Naasbestaandes is woedend aangesien die koshuis se vensters diefwering gehad het.
Minister se besoek aan Rusland: ‘Nóg ʼn diplomatieke flater’
“Die minister het Vrydag in haar begrotingstoespraak baie te sê gehad oor die wonderlike verhouding wat Suid-Afrika met die VSA, ‘ons grootste handelsvennoot’, het – en nou dít.”
Nog ʼn rentekoersskok wag waarskynlik dié week
“Selfs al verhoog die monetêre beleidskomitee Donderdag die repokoers met 50 basispunte, is dit nou baie minder duidelik of dit die einde van die verhogings gaan wees.”
Madeleine McCann: Polisie deursoek Portugese reservoir
Die reservoir is is byna 50 km van waar klein Madeleine destyds by die Algarve-toeristeoord Praia da Luz vermis geraak het.
Gedagte vir die dag: Dag en nag
Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag. (Genesis 1:5)