“Alles aan haar spreek van ʼn sterk en edel persoonlikheid. As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde.” (Spreuke 31:25-26 – AFR83)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "christelik"
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – vreugde
“Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!” (Romeine 15:13 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – nederigheid
“Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.” (Filippense 2:3 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – liefde
“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.” (Matteus 22:37-40 – AFR83).
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – getrouheid
“Julle moet nougeset doen wat die Here julle God julle beveel het. Julle moet nie in enige opsig daarvan afwyk nie. Bly op die pad wat die Here julle God vir julle aangewys het, sodat julle kan bly lewe en voorspoedig kan wees en lank kan woon in die land wat julle in besit sal neem.” (Deuteronomium 5:32-33 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – selfbeheersing
“Juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense.” (2 Petrus 1:5-7)
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – geduld
“As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendiges nie…! Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!” (Psalm 27:13-14 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Hy ken jou naam
“Ek ken jou op jou naam; Ek is jou goedgesind.” (Eksodus 33:12b – AFR83)
Gedagte vir die dag: Geskenk van genade
“Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het, breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word.” (Efesiërs 4:22 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Geloofwaardigheid, sekerheid, vasgeanker
“Hierdie hoop besit ons as ʼn veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is.” (Hebreërs 6:19 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Drome se vervulling kom saam met voorbereiding
“Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat ʼn groot volk nou in die lewe gebly het.” (Genesis 50:20 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Blom waar jy geplant is
“Hy het my mond ʼn skerp swaard gemaak, my in die skaduwee van sy hand verberg, hy het my ʼn skerp pyl gemaak en my in sy pylkoker weggesteek.” (Jesaja 49:2 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Vandag wil ek kruisbeen sit, in my Vader se hart …
“Kosbaar is u gedagtes vir my, o God! Hoe onmeetlik is die totaal!” (Psalms 139:17)
Gedagte vir die dag: Die begeertes van jou hart!
“Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal aan jou gee wat jou hart begeer.” (Psalm 37:4 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Jy is ʼn diamant in die Vader se hand!
“Soos ʼn diamant, harder as rots, so maak Ek jou kop. Moenie vir hulle bang wees, vir hulle skrik nie …” (Esegiël 3:9 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Geen rede
Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie. (Matt 14:27)
Gedagte vir die dag: Die Hoop wat nie beskaam
“Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ʼn toekoms gee, ʼn verwagting!” (Jeremia 29:11 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Toekoms ingekleur met sy beloftes
“Die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” (Numeri 6:26 – AFR83)
Gedagte vir die dag: Seëvier oor seer!
“Ons het nie ons harte vir julle gesluit nie.” (2 Korintiërs 6:12a – AFR83)
Gedagte vir die dag: Strome lewende water
“Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang.” (Johannes 7:38-39a – AFR83)