Anita, wat deur die reeks bekend geraak het vir haar skerpsinnige opmerkings, het gesê dat sy Amy vergewe en erken dat sy graag opmerkings uitdeel, “maar wanneer ek dit moet terugkry, is dit vir my vrek moeilik.”
Lees meerAlles vir Donderdag 20 Julie 2023
Beethoven se ‘skedelfragmente’ aan Wene terugbesorg
Navorsers sal die siektes kan ondersoek waaraan die komponis gely het en ook die oorsaak van sy afsterwe probeer bepaal.
Kapsie stroom in teen waterlisensies
“Die instroom van afkerende kommentaar bevestig dat die departement en regering se kortsigtige planne tot nadeel van voedselvoorsiening sal wees.”
‘Leeuwyfie’ op vrye voet in Berlyn
Inwoners is gemaan om binnenshuis te bly en jagters het by die polisie aangesluit op soek na die dier.
Nuus oor onveranderde rentekoers verwelkom
“Tien agtereenvolgende rentekoersverhogings het die mark seergemaak.”
Poetin wil nie Brics-beraad ‘op die spel plaas nie’
ʼn “Gesamentlike besluit” is geneem dat die Russiese president eerder aanlyn by die gesprekke sal inskakel.
‘Binnelanders’-akteur sterf
“Bradley het soveel lewens geraak en woorde kan nie beskryf hoeveel hy gemis sal word nie.”
ToekomsVenster: Om ’n balans te handhaaf
Iewers tussen die twee uiterstes van “rem trap en petrol gee”, lê ekwilibrium. Geestelike, emosionele, fisiese heelheid. Hoe is dit met jou gesteld? Is daar balans in jou lewe?
Steeds geen antwoorde oor Jhb-ontploffing
Die departement se voorlopige ondersoek dui daarop dat die ontploffing wat Woensdag plaasgevind het, soortgelyk is aan ʼn ontploffing wat in 2010 by die Telkom-gebou plaasgevind het.
Duisende liter sop vir liefdadigheid gekook
Honderde sjefs en kokke landwyd het vroeër vandeesweek meer as 100 000 liter sop voorberei om 400 000 honger mae te vul.
Rentekoers onveranderd
Twee lede van die Reserwebank se monetêre beleidskomitee was wel ten gunste van nóg ’n laaste verhoging van 25 basispunte.
Zuma ‘kruip weg’ in Rusland
Breytenbach sê die onsekerheid oor besonderhede van oudpres. Zuma se terugkeer na die tronk veroorsaak angs en moet sonder verdere versuim beëindig word.
Voordele om baba se koordbloed en weefselstamselle te ‘bank’
[promosie] Meer as 4 miljoen gesinne wêreldwyd het al gekies om hul baba se toekomstige gesondheid te beskerm deur koordbloed en -weefsel te stoor.
Kriel brand om speelkans te kry
“Ek wil bitter graag speel. Daar sal groot fout wees as ʼn speler nie oorgehaal is om vir sy land uit te draf nie.”
Avontuurlustige gesin omskep bus in huis
Die gesin weet hulle pad is nie ander mense se pad nie, en hul geloof is groter as vrees.
Ondersoek geëis ná baba op eerste dag by skool sterf
“Een kind se dood is een te veel, maar hierdie tragedie het dalk lig op ʼn groter probleem gewerp.”
‘Yebo Gogo’-akteur sterf
Hy het met sy breë glimlag een van die mees herkenbare gesigte in Suid-Afrika geword en het gereeld op advertensieborde en TV verskyn.
Britse senior dokters begin staak
Meer as 600 000 doktersafsprake is reeds geraak nadat Britse gesondheidspersoneel die een na die ander begin staak het.
Gimnaste van Rusland, Belarus mag gou weer internasionaal meeding
Gimnaste van albei lande is in Maart verlede jaar in reaksie op Rusland se inval in Oekraïne verbied om aan internasionale kompetisies deel te neem.
Jong spelers kry hupstoot met internasionale toernooi
“Daar is niks wat ʼn speler beter vir topvlakrugby voorberei as gereelde blootstelling aan wedstrydsituasies nie. Ons is opgewonde oor die nuwe kompetisie,” het Rassie Erasmus gesê.