Russiese president Wladimir Poetin sê Brics lok ʼn groeiende getal ondersteuners en eendersdenkende lande wat die onderliggende beginsels van soewereine gelykheid, openheid, konsensus en aspirasies om ʼn multipolêre internasionale orde en billike globale finansiële en handelstelsel te vorm, ondersteun.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "BRICS"
Brics-beraad duur ‘maar moeite werd’, sê Dirco
Dirco het gesê die DA se opmerkings oor die “verkwiste besteding van belastingbetalers se geld” tydens die Brics-beraad was “misleidend” en die koste verbonde aan die beraad was eintlik die moeite werd.
SAPD verkwis miljoene tydens Brics-beraad
Die DA is woedend dat die SAPD R75 miljoen bestee het om afgevaardigdes van die drie dag lange Brics-beraad te beskerm.
Sal Brics die dollar onttroon?
Nog ʼn probleem met die skep van ʼn Brics-geldeenheid is dat, logieserwys, nie China of Rusland die geringste voorneme het om hul nasionale geldeenheid te verloor nie.
Brics plus ses bly alliansie op pad na nêrens
Terwyl die Brics-beraad in Sandton indrukwekkend was, was dit ook ʼn beraad wat terugskouend arm aan samehang, ryk aan geopolitieke griewe en sonder ʼn duidelike toekomsvisie afgesluit is.
Is Brics ’n bedreiging vir Westerse hegemonie?
Van die nuwe lede is Iran, ʼn uitgesproke vyand van die Weste en bondgenoot van China en Rusland, ander, soos Egipte, die Verenigde Arabiese Emirate en Saoedi-Arabië, het sterk bande met die Weste.
Brics: Só staan sake by nuwe lidlande
Hier is ʼn kort opsomming van die ses lande aan wie Brics ʼn uitnodiging om lidmaatskap gerig het.
Brics nie meer blok waar SA hoort – DA
Die kriteria waarvolgens Argentinië, Egipte, Ethiopië, Iran, Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate uit meer as 20 aansoeke gekies is, is steeds nie bekend gemaak nie.
Brics wil stukrag gee aan plaaslike geldeenhede
Die Brics-hoofde meen daar is “wêreldwye momentum” vir die gebruik van plaaslike geldeenhede en alternatiewe betalingstelsels.
Brics rig uitnodiging aan ses lande
Dis amptelik: Die Brics-familie brei uit.
Brics-staatshoofde nog agter geslote deure
Al vyf Brics-lidlande – Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika – was dit vanoggend eens dat die blok moet uitbrei.
Indië steun wél Brics-uitbreiding
“Indië ondersteun die uitbreiding van Brics ten volle.”
Brics: Ferm handdrukke, groot glimlagte
Die staatshoofde van vier van die vyf Brics-lidlande het Woensdagoggend by die Sandton-konvensiesentrum in Johannesburg aangekom vir die tweede dag van die veelbesproke beraad. Só het die eerste dag verloop.
Vyf dinge om oor Brics te weet
Die lande verteenwoordig 23% van die wêreld se BBP en 42% van die wêreldbevolking. Die blok van lande hoop om Westerse ekonomiese oorheersing in internasionale sake te verminder. Hier is feite en syfers oor Brics.
Welkom by die klub: Brics verdeeld oor nuwe lede
Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika verskil oor die aanvaarding van nuwe lede in dié klub van groot ontluikende ekonomieë wat ʼn alternatief vir die Westers geleide internasionale bestel soek.
Brics-beraad: Luide applous toe Poetin virtueel verskyn
’n Luide applous kon Dinsdag in die Sandton-konvensiesentrum gehoor word toe die Russiese president, Wladimir Poetin, op ’n groot skerm verskyn het. Sommige in die gehoor het uit hul stoele opgestaan.
Brics: SA ‘passasier op skip van magsblok vyandig teenoor Weste’
ʼn Wesenlike gevaar bestaan dat Suid-Afrika sy gevestigde handelsbetrekkinge met sy grootste handelsvennote in die Weste kan benadeel indien die Brics-groepering – met China en Rusland aan die spits – se verhouding met die VSA as prominentste rolspeler verbrokkel.
SA rol rooitapyt vir China uit
Pres. Cyril Ramaphosa het weer na die ANC se Vryheidsmanifes gegryp toe hy gesê het die vriendskap tussen Suid-Afrika en China is ʼn lewende bewys van “vrede en vriendskap”.
Brics-uitbreiding dalk nié op beraad besluit; kan verdeel
China is gretig om die blok vinniger te laat groei en sy invloed uit te brei, maar kenners sê Indië bevraagteken sy plaaslike mededinger se motiewe.
Veiligheid by Brics-beraad is verseker, sê Cele
“As wetstoepassers van hierdie land word daar te alle tye van julle verwag om veiligheidsmaatreëls toe te pas terwyl julle as ambassadeurs van die land optree.”