Verdien so ‘n ekstra inkomste uit jou eiendom!
Lees meerAlles vir Dinsdag 2 Januarie 2024
Gewilde hotel in puin ná brand
Hy het bygevoeg dat die oorsaak van die brand steeds onbekend is, en dat sommige mense behandeling op die perseel ontvang.
Uitdrukking: Op jou louere rus
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “op jou louere rus”.
Kwyn van toetskrieket in SA ‘betreurenswaardig’
“Wat agter die skerms gebeur, is heeltemal buite ons beheer. Dit is nie in ons hande nie, en ook nie in dié van die afrigters of die spanbestuur nie. Dit is betreurenswaardig dat dit in daardie rigting beweeg het.” – Dean Elgar
Koeberg slaag gehaltetoets ná opknapping
Volgens Eskom dien die suksesvolle voltooiing van die toets op Koeberg se eenheid 1 “as motivering om soortgelyke stoomgeneratorvervangingsaktiwiteite op eenheid 2 te onderneem”.
Rusland bombardeer per abuis eie dorpie naby Oekraïne
Die foutiewe bombardering het op dieselfde dag gebeur wat Rusland en Oekraïne hul aanvalle op mekaar verskerp het.
Brics + vyf: Nuwe lande nou amptelik lid
Russiese president Wladimir Poetin sê Brics lok ʼn groeiende getal ondersteuners en eendersdenkende lande wat die onderliggende beginsels van soewereine gelykheid, openheid, konsensus en aspirasies om ʼn multipolêre internasionale orde en billike globale finansiële en handelstelsel te vorm, ondersteun.
Luister: Stigting wil onderwysers vereer
“Hierdie kompetisie is ʼn geleentheid wat ons vir kinders skep om te sê ‘my Juffrou of Meneer is die beste.’”
Twee vas ná skietery in Soshanguve
Die verdagtes – onderskeidelik 30 en 33 jaar oud – sal na verwagting Donderdag in die Soshanguve-landdroshof verskyn.
Elgar wil op hoë noot – met reeksoorwinning – uittree
Dean Elgar sal hoop om die gordyn oor sy kriekettoetsloopbaan te laat sak deur Suid-Afrika tot ʼn oorwinning aan te voer in die tweede en laaste toets teen Indië.
Foto’s: SA deur die lens van ʼn reisjoernalis
Onderliggend aan hierdie reissketse, is Justin se siening dat landskappe onlosmaaklik aan persoonlikheid, identiteit en kultuur gekoppel is.
‘Seemonster’: Reuseskedel van pliosourus uitgestal
Dit verg nie veel verbeelding om te sien dat dié dier ʼn moordmasjien was nie.
Vuurwerk, oorlog en aardbewings: Wêreld begroet 2024
Wêreldwyd het skares bymekaargekom om 2024 te verwelkom, maar terwyl sommige mense in verwondering na vuurwerkvertonings gekyk het, het diegene in Gaza, Israel en Oekraïne skuiling gesoek teen lugaanvalle wat reeds vroeg in die nuwe jaar geloods is.
Video: Airbus in vlamme op Tokio-aanloopbaan
Hoewel die oorsaak van die voorval nie dadelik bekend was nie, is die bewering dat die Airbus en die kuswag-vliegtuig gebots het.
Twee verdrink by Valsbaai; nog een vermis
Twee mense het verdrink en ʼn jong pa word steeds vermis nadat swemmers by die Sonwabe-strand vandeesweek in die moeilikheid beland het.
SA se Bedingham het oog op ‘lewe ná krieket’ in Engeland
“Ek probeer nog om ʼn paspoort in Engeland te bekom, maar dit is nie vir krieket nie – dit is vir die lewe ná krieket,” het David Bedingham vandeesweek, voor die toets op Nuweland, gesê.
Nuwe jaar skop af met goeie nuus by brandstofpompe
Reisigers wat nog huiswaarts moet keer ná ʼn somervakansie kan met ʼn glimlag by brandstofpompe intrek, aangesien die prys van petrol en diesel Woensdag daal.
Tien redes vir hoop in 2024
Natuurlik wag daar nog baie uitdagings in 2024, maar daar is genoeg redes vir hoop dat Suid-Afrikaners die nuwe jaar met geloof, hoop en waagmoed kan aanpak. “Kom ons onthou maar dat probleme nie opgelos word deur daaroor te praat nie, maar deur iets daaraan te doen,” skryf Flip Buys.
Legendariese SA fotojoernalis sterf
“Suid-Afrika het ʼn vryheidsvegter, ʼn meesterlike storieverteller en ʼn lensman verloor…”
14-jarige, drie ander in Soshanguve doodgeskiet
Swaar gewapende verdagtes het in die vroeë oggendure van Nuwejaarsdag op vier mense, insluitend ʼn polisiebeampte en sy 14-jarige kleinniggie losgebrand.