Daar is darem lig in die tonnel ook, sê die AA. Die algemene brandstofbelastingheffing en die heffing op die Padongelukkefonds word vir die derde agtereenvolgende jaar nie verhoog nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "brandstofprys"
Hoër brandstofpryse gaan kwesbare SA’ners swaar tref
Miljoene mense gaan die moeilike keuse tussen brood en ander basiese behoeftes soos vervoer moet maak.
Motoriste gaan weer sente moet omdraai
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, het Dinsdag ʼn verhoging in die brandstofpryse aangekondig.
Hoër brandstofpryse volgende maand te wagte
Die AA raai motoriste aan om ’n bietjie ekstra by hul brandstofbegroting vir Februarie te voeg.
Nuwe jaar skop af met goeie nuus by brandstofpompe
Reisigers wat nog huiswaarts moet keer ná ʼn somervakansie kan met ʼn glimlag by brandstofpompe intrek, aangesien die prys van petrol en diesel Woensdag daal.
Nog verligting in nuwe jaar by petrolpomp verwag
Ten spyte van die wisselvallige rand en kommer oor skeepsroetes in die Rooisee, sal plaaslike brandstofpryse steeds na verwagting volgende week daal.
Kersfees kom vroeg vir motoriste
Dieselverbruikers gaan komende Woensdag veral breed by die brandstofpompe glimlag.
Só lyk nuwe brandstofpryse
Die nuwe brandstofpryse tree Woensdag in werking. Hier is die finale aanpassings.
Vroeë Kersfees wag dalk by brandstofpomp
Die Automobiel-Assosiasie (AA) voorspel dat die prys van petrol, diesel en selfs paraffien in November skerp gaan daal.
Effense verligting wag dalk op motoriste
Die Automobiel-Assosiasie (AA) voorspel ʼn daling in brandstofpryse, ten spyte van die oorlog in die Midde-Ooste wat oliepryse beïnvloed.
Tydsberekening van dieselprysverhoging ‘rampspoedig’
“Gegewe die onbetroubare voorsiening van elektrisiteit en die rol wat dieselaangedrewe kragopwekkers speel om produksieprosesse op plase in stand te hou, is die verhoging vir boere ʼn ramp.”
Nuwe pyn by brandstofpomp
Die prys van diesel styg met amper R2 per liter en gaan verbruikers wat reeds noustrop trek, veral swaar tref.
‘Wonderwerk’ sal brandstof weer onder R20 kry
Kenners sê wat moet gebeur vir die brandstofprys om weer tot onder R20 per liter te daal.
Nog pyn by brandstofpomp lê voor
Die Automobiel-Assosiasie (AA) sê ʼn prysstyging in brandstof is ʼn sekerheid vir Oktober, die vraag is net met hoeveel dit gaan styg.
Dramatiese verhoging in brandstofpryse: ‘Verbruikers uitgelewer’
“Suid-Afrikaanse verbruikers is uitgelewer aan sake waaroor hulle geen beheer het nie, soos die waarde van die rand en die olieprys.”
Rekord prysstyging in diesel kom
Motoriste moet liefs voor Woensdag hul brandstoftenks volmaak – of die jou fiets afstof – want op 6 September tree ʼn yslike styging in brandstofpryse in werking.
Skerpste petrolprysstyging in maande verwag
Die verwagte stygings word grootliks gedryf deur internasionale oliepryse wat gestyg het as gevolg van lae vraag en verlaagde uitset.
Grootste skok nóg vanjaar in brandstofprys verwag
Hierdie stygings in pryse sal ook druk op alle dieselverbruikers plaas, maar veral groot verbruikers in die landbou-, kleinhandel-, vervaardigings- en kleinhandelsektore.
Motoriste hoes weer
Diesel en petrol is in Augustus duurder.
Slegte nuus oor brandstofpryse
Diesel en paraffiengebruikers se sakke kan dalk van volgende maand geruk word, met ’n groot styging in dié brandstofpryse wat verwag word.