“Hierdie is nie die soort nuus wat enige ouer wil kry wanneer hul kinders op ʼn skooluitstappie gaan nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 6 Februarie 2024
Twee staatsredes: Ramaphosa straks net in eerste betrokke
“Die president moet sy staatsrede eintlik gebruik om die mense van Suid-Afrika om verskoning te vra vir die land se agteruitgang en al die leë beloftes wat hy in sy termyn as staatshoof gemaak het.”
Vissersbedryf: ‘Politieke inmenging moet dringend ondersoek word’
“Dié inmenging bring mee dat Kaapse kleinskaalse vissersgemeenskappe, wat hul brood en botter uit dié bedryf verdien, se lewensbestaan én kultuur nou ernstig in die gedrang is.”
Drie in hof oor narkotiseur se moord
Drie verdagtes het Dinsdag in die hof verskyn in verband met die moord op dr. Nicholas Procter, ʼn narkotiseur van Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga.
Minister se reaksie oor werklose dokters is ‘oneerlik’
“Die waarheid is dat die departement van gesondheid al jare lank begrotingsbesnoeiings blameer vir die vakante poste, maar niks is nog gedoen om seker te maak dat geld in die openbaregesondheidstelsel bly deur korrupsie en onbevoegdheid uit te roei nie.”
Motoriste gaan weer sente moet omdraai
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, het Dinsdag ʼn verhoging in die brandstofpryse aangekondig.
Groeiende kommer oor stygende tienerswangerskappe
Wêreldwyd daal swangerskappe onder tieners, maar in Suid-Afrika styg die voorkoms daarvan teen ʼn kommerwekkende tempo.
ToekomsVenster: Gelowige, jy is reeds vrygekoop
Ons is vry. Leef in daardie vryheid.
ATKV-Natalia: Beleef rustigheid met maandpakket vir pensioenarisse
Kom skep onvergeetlike herinneringe in ʼn asemrowende omgewing.
EFF se tweede aansoek oor staatsrede misluk óók
Dit is die tweede keer in sowat ’n week dat die EFF bloedneus kry in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
Gr. 1-meisie sterf glo ná sy snoepkoekies eet
“Die leerder het na bewering net voor pouse, omstreeks 11:00, siek gevoel in die klas en ʼn paar minute later begin opgooi.”
Amerikaanse countrysanger verloor kankerstryd
Die “Should’ve Been a Cowboy”-sanger was 62 jaar oud.
Kiesersrol: Só staan sake nou
Sowat 77% van nuwe kiesers op die kiesersrol is jonger as 29 jaar oud – ʼn belangrike ommekeer van die historiese onderverteenwoordiging van jongmense, sê die Onafhanklike Verkiesingskommissie.
Rassie het 3de Wêreldbeker in visier
Dis amptelik. Rassie Erasmus sal aan die stuur van die Springbokke se afrigtersake vir die volgende vier jaar wees.
Mel die Storieverteller gee jawoord langs Weskus
“Ons huweliksfeesvieringe was drie dae lank. Nietradisioneel, 50 ongelooflike gaste, drie Weskus-plekke. Lekker kos, soveel lag en baie ‘memories’.”
Motief vir moord op Mbombela-narkotiseur nog ʼn raaisel
Die motief vir die moord op ʼn narkotiseur van Mbombela in Mpumalanga is nog nie bekend nie.
Jong Proteas slaan 244 in halfeindstryd
Of die telling genoeg teen Indië se sterk kolwers gaan wees, is ʼn goeie vraag. Maar Suid-Afrika se boulers het al wedstryde vir die span gewen.
Amerikaners gaan 1,4 miljard vlerkies oor Super Bowl-naweek verorber
Altesaam 1,45 miljard hoendervlerkies is genoeg sodat elke man, vrou en kind in die VSA elk vier vlerkies kan eet.
Skrywers van ‘Die Gelofte’, ‘Die Kaplyn’ terug met nóg ʼn musiekspel
“Die geselskap op daardie verhoog is ʼn groep mense wat die Here self gekies het om hierdie verhaal te vertel.”
De Jager glo ‘gevaar vir samelewing’; hof besin nog oor borgtog
Die Amanzimtoti-landdroshof in KwaZulu-Natal het Dinsdag die finale slotbetoë in die borgtogaansoek aangehoor.