Sy is in Desember vir die vyfde keer getroud.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "troue"
Talle bekendes vanjaar verloof, getroud
Kupido het nie vanjaar op sy louere gerus nie en talle Suid-Afrikaanse bekendes het vanjaar die jawoord gegee en voor die kansel gestaan.
Foto’s: Katinka se ‘perfekte troudag’ in Wildernis
“Ons het lofliedere gesing en ons kon voel die Here is werklik teenwoordig.”
Bekende blondekop haak aanlyn af ná troue gekanselleer is
“Ek was verskriklik emosioneel. Ek en Braam bly nie saam nie en ons het so uitgesien daarna vir ons lewe saam om werklik te begin.”
Wen ’n troue ter waarde van R170 000
Maroela Media, Villa Rosa Wedding Venue (geleë in Pretoria-Noord) en verskeie diensverskaffers in die troubedryf span kragte saam om een paartjie se troudag ʼn werklikheid te maak.
Demi-Leigh, Tim deel troufoto’s
Tim het kort ná die troue ʼn foto van hom en sy sprankelende bruid op Instagram gedeel met die onderskrif “Vir altyd”.
Bekendes se troues en verlowings in 2019
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie aan mekaar trou beloof het.
Voller figuur bruide moet ophou als wegsteek, sê ontwerper
Dié wenke sal verseker dat jy sprankel op jou troudag.
Bruid op landwye soektog na droom-trourok
Dié bruid soek tans raad oor waar sy kan aanklop vir trourokke wat aan die behoeftes van groter mense voldoen.
Graeme Smith trou weer
In ʼn inskrywing op Instagram het Smith ʼn pragtige foto van die nuwe familie gedeel en die dag as ongelooflik beskryf.
Foto’s: Mathys Roets trou met sy Jané
“ʼn Ou verwag nie daai tipe emosie nie – dit sal my nog lank bybly.”
Simoné Nortmann en rekenmeester trou
“Dit was een van die heiligste oomblikke wat ek ervaar het. Dit was emosioneel en oorweldigend.”
Robbie Wessels trou in die geheim
“Ek het gewag vir die regte oomblik om die aap uit die mou te laat.”
Jacques Kallis trou terwyl Overbergse brande woed
“Nou moet ons net die die vuur in ons huwelik ook aan die gang hou.”
Bekendes se troues en verlowings in 2018
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie oor die tou getrap het.
Foto’s: 22 m lange sluier vir aktrise en popster se troue
Ses mense moes help om die sluier te dra terwyl die bruid na die kansel gestap het.
Foto’s: ‘Glam Guru’ haak af
“Die afgelope tyd is daar baie mense na aan ons wat oorlede is. Dit het ons ʼn bietjie laat wakker skrik, en ons laat besef dat ons wil trou.”
Foto’s: Sprokiestroue vir Afrikaanse popsangeres
Sy dogter het sonder sy medewete al jare lank haar ma se trourok bewaar sodat sy gedeeltes daarvan by haar eie trourok kon laat inwerk.
Foto’s: TV-sjef en wynmaker trou
“Getroud met my beste vriendin. Lief vir jou my vrou.”
Kankervegtertjie (3) blommemeisie vir beenmurgskenker
“Ek het na haar toe gestap en op my knieë geval en al wat ek kon doen was glimlag.”