Die egpaar is glo Maandag in die vroeë oggendure in hul slaapkamer oorval.
Lees meerAlles vir Maandag 28 November 2022
Trompop botsing eis vroue, seuns
Twee jong seuns, vermoedelik tien jaar oud, is tydens die ongeluk dood, terwyl ’n agtjarige dogtertjie beserings opgedoen het.
Janusz Walus bly in SA
Die departement van binnelandse sake sê die erns van Walus se oortreding maak dit verpligtend dat hy sy parool in Suid-Afrika uitdien.
Dié NW-hospitale nou ook van beurtkrag verlos
Altesame 77 staatshospitale oor die hele land is nou reeds van beurtkrag verlos.
Video: ‘Vriendelike’ nuwe baadjie vir dié Moot-brug
Lede van die Moot-gemeenskap in Pretoria het Saterdag ʼn bekende brug in Villieria opgeknap om dit weer toeganklik te maak.
ToekomsVenster: Elke dag om 12 uur
Dit maak ʼn reuse-verskil. Miskien wil jy nou dieselfde doen.
Vergenoegdheid is ’n keuse
My droom vir elkeen is dat ons ʼn stukkie vergenoegdheid sal beleef en dit hul sal aanspoor om elke dag dankbaar en lig te lewe.
‘BSV’-paartjie deel babanuus
“Toekomstige klein drywer op pad,” het Esmerélda geskryf by ʼn foto van ʼn sonarfoto en ʼn babapakkie.
Verbruikersake: Vermy kuberskelmstreke met dié wenke
Ina Opperman het die Nasionale Kredietreguleerder gevra waarvoor verbruikers op die uitkyk moet wees.
Beloning uitgereik ná honde aan die brand gesteek is
“Ons herhaal dat die probleem by die mense lê in wie se sorg hierdie diere hulself bevind.”
Vul jou kroos se Kerskous met dié storieboeke
Van ʼn versameling kinderryme oor vetplante tot ʼn idiome-inkleurboek en jeugromans wat tieners sal boei – daar is leesstof vir elke jongmens dié Kersfees.
Bekostigbare verblyf vir seniors al belangriker
Suid-Afrika se bejaardebevolking sal volgens die WGO se Wêreldverslag oor Veroudering en Gesondheid na verwagting teen 2050 verdubbel. Tog sukkel senior burgers in Suid-Afrika reeds geruime tyd om mooi én bekostigbare verblyf te vind wanneer hulle hul groot gesinshuise vir iets kleiner wil verruil.
Betogings in China oor Covid-19-beleid
Betogings kom selde in China voor aangesien dit deur die regering onderdruk word. Dit blyk dat die jongste betogings terselfdertyd ’n diepgewortelde frustrasie teen die land se breër politieke stelsel blootlê.
Kevin Hart laat binnekort SA gehore skater
“Moenie ’n geleentheid misloop om in die arena te wees terwyl ek doen wat ek die beste doen nie.”
Uitstel van saak wys 16 dae-veldtog ‘net lippediens’
Die molesteringsaak van ’n tienjarige kind wat reeds vier jaar gelede aangemeld is, is Maandag vir die soveelste keer in die Brits-streekhof uitgestel.
Tshegofatso Pule se kêrel bly agter tralies
“Hy kan appelleer totdat hy blou in die gesig is.”
Skrander gr. 7-leerder sterf skielik
“Jou mooi hart en vrolike geaardheid was vir ons almal ’n voorbeeld.”
Sleep – met ʼn elektriese voertuig!?
Die toets is eenvoudig: Hoe sal hy sleep, en wat sal die geslepery aan die reikafstand doen?
Kyk: Nuwe muntstukke vir SA op pad
Van die nuwe muntstukke spog met allerlei ander soorte diere en plante as wat Suid-Afrikaners die afgelope jare gewoond aan was.
Groot oomblikke terwyl radiopryse uitgedeel word
Die omroeper, wat die afgelope maand in die hospitaal teen fase 4-longkanker veg en nie die geleentheid bygewoon het nie, het ʼn staande toejuiging ontvang.