Die polisie in België en Nederland het Sondag bontgestaan om oproerige Marokkaanse sokkerondersteuners uiteen te jaag ná hul land se verrassende Wêreldbeker-oorwinning (2-0) oor België in Katar.
Alles vir Maandag 28 November 2022
Jong man sterf ná aanranding by kroeg
Die verdagte, wat bekend is aan die polisie, is nog nie in hegtenis geneem nie.
Bejaardes beloof trou tussen winkelrakke
Dié twee wou trou aan mekaar beloof op die presiese plek waar hulle mekaar ʼn jaar tevore ontmoet het.
‘Tornado’ jaag mense skrik op die lyf
“Dit is eintlik ʼn baie algemene verskynsel.”
Huis onder water toe munisipale pype bars
Water het 17 uur lank by die huis ingestroom voordat die pype eindelik toegedraai is.
Lions brul nou in die sewende plek
Die Sharks is tans die swakste Suid-Afrikaanse span op die Verenigde Rugbykampioenskap-punteleer.
Snuffelhond vermis ná hy in mangat val
“Ons sal aanhou soek. Jett is een van ons – hy is ʼn spanlid. As een van ons mense daar ingeval het, sou ons dieselfde gedoen het.”
Noodtoestand op Italiaanse eiland ná modderstorting
Sewe mense is dood en vyf word vermis terwyl talle winkels, huise en motors deur die modder verswelg is.
Boek: Bullebakke skoonveld in die buitenste ruimte
Is dit die einde vir goeie ouens wat so graag helde wou wees?
Waar is Kurt-Lee, Eben of Frans?
Nie een Springbok het die kortlys vir die Autumn Nations-reeks se speler van die reeks gehaal nie.
Woord: onklaar
“ʼn Ou tante het haar been onklaar gegly.” Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woord “onklaar”.
‘SA vorder teen geslagsgebaseerde geweld’ – Ramaphosa
“Hoewel dit ons moet aanmoedig dat baie van die oortreders nie toegelaat word om met hul misdade weg te kom nie, is ons vernaamste taak om te verhoed dat mans en seuns in die eerste plek oortreders word.”
Sepiegids: Janice, Emile op heterdaad betrap in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders”begin At agterdogtig raak en in “Diepe waters” vermoed Anja dat Karla emosionele probleme het.
Lesersbrief: Waar gaan jy vanjaar jou Kersinkopies doen?
Die produkte wat verkopers by vlooimarkte verkoop, word met jou in gedagte gemaak. Skuif 30% van jou besteebare geld na hierdie verskaffers – hulle het jou nodig.
Alternatief tot ʼn Babelse politieke gesprek?
ʼn Ware oop gesprek moet met respek gevoer word. Want daarsonder sal lewenskragtigheid prysgegee word.
Resep: Hoenderslaai-toevoupakkies
Maak jou slaai weer interessant deur dit sommer in ’n toevoupakkie te sit.
Regulasies vir “openbare gesondheid” ongesond vir groei
Terwyl dié regulasies gunstig klink, is sulke vereistes dikwels vir kleinsakeondernemings uiters moeilik om na te kom, wat tot grootskaalse ongehoorsaamheid lei.
Matrikulant dood buite skool gekry
Die liggaam van ʼn matriekleerder is Sondag buite ʼn skool in Mokopane, Limpopo, gekry.
Zuma, Shaik lyk heel gesond by geselligheid
Oudpres. Jacob Zuma en die veroordeelde bedrieër Schabir Shaik het tydens die opening van ʼn restaurant in Umhlanga, KwaZulu-Natal, heel gesond voorgekom.
Noodlottige transitoroof: Verdagte kry borgtog, vlug
Veiligheidswagte van G4S het geld by ʼn vulstasie afgelaai toe gewapende aanvallers op hulle toegeslaan het.