Die slagoffer is die suster van Itumeleng Khune, doelwagter van Bafana Bafana.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "geslagsgeweld"
NVG besluit oor vervolging van platejoggies
Die twee platejoggies sê dit is jammer dat geslagsgeweld op hierdie manier as wapen gebruik is.
Pleegpa wat verkrag swaar gestraf
Die kinders is aanvanklik weens onder meer verwaarlosing uit die sorg van hul biologiese ouers verwyder.
Vrouestemme span saam vir liedjie teen geslagsgeweld
“Die liedjie moedig vroue aan om op te staan, hand aan hand, en uitgesproke te wees teen mishandeling.”
Oudbevelvoerder van Kampsbaai vas vir kinderpornografie, onsedelike aanranding
Die voormalige polisiekaptein se seun het sy eie jare lange beweerde seksuele misbruik deur sy pa op Facebook bekend gemaak nadat hy op ʼn boks DVD’s met kinderpornografie daarop in sy pa se huis afgekom het.
Peuter sterf in aanval op drie vroue
Die man het die drie vroue in die kamer toegesluit en die huis toe glo aan die brand gesteek.
Ses van gesin sterf in ‘bylmoorde’
Vyf kinders is onder die slagoffers in moorde wat die polisie as verskriklik bestempel het.
Wetgewing moet verander om geslagsgeweld te takel – Ramaphosa
“Hoe lank moet dit aanhou? Hoe lank moet ons nog sê ‘genoeg is genoeg’.”
Geslagsgeweld: ‘ʼn Tweede pandemie in SA’
Die jaarlikse veldtog van 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders skop vandag (Woensdag) weer af.
Verdagte van skare gered ná moord op driejarige
Die verdagte het op ʼn plaas in die omgewing geskuil.
Koste van minister se Zim-vlug onthul
Die minister wou nie verdere verduidelikings oor die bedrae gee nie, omdat die saak deur die openbare beskermer ondersoek word.
Vrou vas kort ná sy glo vriend vermoor
ʼn Woordewisseling het ontstaan en die vrou het hom na bewering etlike kere gesteek.
Onderwysspesialis gevonnis vir verkragting
Die man het gesê dat hy by sy woonstel wil stilhou om die ligte aan te skakel.
DNS verbind verkragter met vlaag aanvalle
Hy sou twee mense nader terwyl hulle saam stap, ʼn vuurwapen op hulle rig en hulle dan van items soos selfone beroof. Hy het die mans beveel om te vlug en sou hulle aanrand indien hulle hul teësit.
Vier keer lewenslank én 50 jaar vir reeksverkragter
Een vrou is ten aanskoue van haar sewejarige kind verkrag.
‘Stiefpa’ van Sinoville sit lank ná verkragting
Die man het die kind snags verkrag terwyl haar ma geslaap het. Sy was ses jaar oud toe die misbruik begin het.
Wyksraadslid vas vir beweerde kinderverkragting
Die man het die kind ʼn saamrygeleentheid gegee en na bewering toe verkrag.
Kabinet opnuut verbind tot stryd teen geslagsgeweld
Dertig sogenaamde brandpunte vir geslagsgeweld is reeds uitgewys.
Land se top-30 onveiligste gebiede vir vroue
Die minister van polisie, genl. Bheki Cele, het die name van die dertig polisiestasies aangekondig in wie se gebiede geweld teen vroue die ergste is.
Man gevonnis wat ander van moord, verkragting beskuldig
Inwoners van die gebied het die twee onskuldige mans se huise afgebrand nadat hulle vrygelaat is.