Kaapstad verwag ʼn inkomste van ongeveer R7,9 miljard uit toerisme tussen November 2022 en Maart 2023.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Oktober 2022
Meer water vir Gauteng
Meer water sal as ʼn tydelike maatreël aan Rand Water beskikbaar gemaak word om te voldoen aan die aanvraag na drinkbare water.
Chembe skuldig bevind in aanrandingsaak
“Ons is verheug dat die saak uiteindelik, ná ’n jaar van frustrasie, op ’n sinvolle wyse afgesluit kon word.”
Ramaphosa herroep ministeriële handboek
Pres. Cyril Ramaphosa het wysigings teruggetrek wat hy in April stil-stil aan die ministeriële handboek aangebring het.
Dis-Chem sê brief was ‘swak bewoord’
“Ons gaan seker maak dat dit nie net die memorandum is wat teruggetrek is nie, maar ook die beleid.”
ToekomsVenster: Tekens van hoop
Elkeen van ons het ʼn keuse; jy kan deel van die antwoord of deel van die probleem wees.
Bokgabo se pa gryp na moordverdagte
Daar was Maandag chaos in die Benoni-landdroshof toe die pa van klein Bokgabo Poo haar vermeende moordenaar te lyf wou gaan.
SA se ‘woord van die jaar’ sal niemand verbaas
Pansat kies elke jaar ʼn woord wat die filosofie en essensie van daardie gegewe jaar vasvang.
Transnet-staking kos bessiebedryf R134 miljoen per week
Meer as 12 000 poste net in die Wes-Kaapse bessiebedryf is in gedrang sou die voortslepende Transnet-staking nie dringend opgelos word nie.
Twee van Tshwane-skut in hof vir bedrog
Die twee het voertuie weggesleep en dan glo omkoopgeld geëis voor die eienaars daarvan dit weer kon terugkry.
Bekende Amerikaanse gospelgroep op pad na SA
“Mense het ’n behoefte om weer uit te kom en saam met ander gelowiges God te aanbid.”
Digitale banksake veiligste – Sabric
Misdadigers pas egter toenemend by die sosiale ruimte aan om nuwe skuiwergate uit te buit.
Só lyk Jakarandastad se watervlakke nou
Inwoners van Rayton, oos van Pretoria, is Maandagoggend veral gewaarsku om versigtig met hul waterverbruik om te gaan.
Woord: jansalie
“Hy is darem ʼn regte ou jansalie.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “jansalie”.
Boek: Jaco Jacobs se ‘Wurmpastei’
Hoe voel dit om kaalvoet op ʼn padda te trap?
Talle huldeblyke vir ‘omgeemens’ Franci Swanepoel
“Saam met haar was daar nooit ʼn vervelige oomblik nie. Die bedryf het inderdaad een van sy kleurrykste akteurs verloor.”
Sepiegids: Louis het genoeg gehad van Jonas in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ is Elana angstig oor haar ma se kuier en in ‘Diepe Waters’ bly Karla haarself sieker maak.
Borskanker-siftingstoetse kan lewens red
Buiten nie-melanoom-velkanker is borskanker die mees algemene kanker waarmee Suid-Afrikaanse vroue gediagnoseer word.
‘Skrap ministeriële handboek óf ons ruk op’
Pres. Cyril Ramaphosa skuld gewone Suid-Afrikaners ʼn verskoning vir die ruim voordele wat met hul belastinggeld aan hoogs betaalde ministers en hul ajdunkte uitgedeel word.
Al hoe minder toeriste besoek Durban
Selfs voor die Covid-19-pandemie, wat die toerisme- en gasvryheidsbedryf lamgelê het, het Suid-Afrika nie sy volle toerismepotensiaal bereik nie.