Die apteekgroep Dis-Chem het vir die eerste keer erken dat die gewraakte brief – waarin ʼn moratorium op die aanstelling en bevordering van wit werkers geplaas word – hom duur te staan gekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dis-Chem"
‘Arrogante’ Dis-Chem laat vaar beleid oor wittes
Dis-Chem was bang dat hy beboet sou word indien hy nie aan die regering se vereistes oor ras voldoen nie, maar woedende verbruikers het die apteekgroep op hul eie manier “beboet” in optrede wat as ʼn verbruikersrevolusie bestempel word.
Daai brief van Dis-Chem was peperduur
Daar is duidelike aanduidings dat alles nie wel is by Dis-Chem nie en dat klante hul geld elders spandeer.
Dis hof toe met Dis-Chem
Solidariteit gaan hierdie week reeds die eerste regsbriewe op Dis-Chem beteken.
Dis-Chem ‘jaag syfers’ met memorandum – kommissie
Dis-Chem voldoen dalk aan die bepalings van gelyke indiensneming, maar dit lyk of dit “kwaadwillig” nagekom word, eerder as in die letter en gees van die wetgewing daaroor.
Dis-Chem: transformasie-spelreëls, ANC-skeidsregter en ʼn ongelyke veld
Dis-Chem is ongelukkig die maaksel van korporatiewe Suid-Afrika, wat die regering slaafs navolg en nie standpunt inneem teen regulasies wat afgedwing word nie.
Dis-Chem – vir domheid is daar nie medisyne nie
Vir domheid is daar nie medisyne nie en die gevolge van die berugte interne memorandum en gepaardgaande indiensnemingsbeleid gaan nóg ʼn groter hoofpyn vir Dis-Chem se topbestuur en direksie word.
‘Ondersteun apteke waar jy en jou geld welkom is’
“Daar moet ’n groter debat gevoer word oor rassediskriminerendewetgewing en -beleide in Suid-Afrika. Dis hoogtyd dat hierdie beleide veroordeel en uiteindelik afgeskaf word.”
IRR het vrae oor Dis-Chem se posisie oor SEB
“Ons versoek ʼn vergadering met die raad van Dis-Chem om die saak te stel om meriete eerste te plaas, en, indien nodig, om die regering se dwang teen te staan.”
Dis-Chem sê brief was ‘swak bewoord’
“Ons gaan seker maak dat dit nie net die memorandum is wat teruggetrek is nie, maar ook die beleid.”
Dis-Chem se brief ‘verdeel’ – Mashaba
“Stel Suid-Afrikaners op meriete aan,” sê die sakeman en politikus Herman Mashaba.
Dis-Chem: Sakelui moet ruggraat wys
“Pleks daarvan om by die ANC se voorskrifte in te val, behoort sakeleiers hul ruggraat op te spoor en te begin terugveg …”
Dis-Chem hét brief oor wittes gestuur
Werkers is glo gemaan om nie ʼn woord te rep oor die brief nie. Dit is sedertdien wyd gedeel en het talle vrae, ook onder wit klante van Dis-Chem, laat ontstaan.
Herrie oor Dis-Chem se ‘moratorium op wit werkers’
Die brief, onderteken deur die uitvoerende hoof van Dis-Chem, lui dat geen wit werkers voortaan aangestel of bevorder moet word nie, sodat transformasieteikens bereik kan word.
Dis-Chem-klanterekords in kuberaanval gebuit
Dis-Chem het in ʼn verklaring gesê dat hy die slagoffer van ʼn vermeende kuberaanval was en dat die voorval byna 3,7 miljoen van sy klante raak.
Dis-Chem laat vaar appèl oor buitensporige pryse
Die Mededingingskommissie het kort na die aanvang van die afsonderingstydperk in Maart verskeie klagte van die publiek ontvang dat Dis-Chem die prys van sy gesigsmaskers kwaai verhoog het.
Dis-Chem wil appelleer teen boete oor duur gesigmaskers
“Ons benadruk weer dat Dis-Chem nie buitensporige pryse vir gesigmaskers gevra het nie.”
Dis-Chem kry groot boete oor maskers
Dis-Chem het die pryse van gesigsmaskers glo met tot 261% verhoog.
Dis-Chem het pryse tot met 261% verhoog
Die Mededingingskommissie het Donderdag gesê Dis-Chem sal vervolg word vir buitensporige prysverhogings tydens die nasionale ramptoestand.
Covid-19: 24 toets positief by Dis-Chem in Boksburg
Die apteek is intussen ontsmet en weer oopgestel met nuwe personeel aan diens.