Vakbonde het uiteindelik ingestem tot ʼn skeidingspakket.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Julie 2020
Ondersoek ingestel oor drie vermoedelik ontvoerde kinders
Ondersoek word ingestel ná drie kinders Dinsdag vermoedelik in Phoenix ontvoer is.
Drawwer het glo van hoë hoogte geval
Kenneth Stephen (36), wat Maandag verdwyn het ná hy op Tafelberg gaan draf het, het vermoedelik van ʼn hoë hoogte geval.
Bekende sepie-akteur vas oor onwettige sigarette
Die 44-jarige man sal na verwagting Donderdag saam met medebeskuldigdes in die hof verskyn.
Vermeende bankrower by Centurion-sentrum geskiet
ER24-paramedici het omstreeks 14:40 by die toneel opgedaag
ToekomsVenster: Die liefde
Ai, Here, ons sukkel om lief te hê, selfs onsself lief te hê. Sal u asb. genade betoon?
Covid-19: ‘Die storm is hier’
Suid-Afrika sal binne die volgende vier weke sy beskikbare kapasiteit vir hospitaalbeddens oorskry.
Premiers van Wes-Kaap, Noordwes positief vir Covid-19
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, sê hy het Sondag begin siek voel.
‘Kragbeperking, nié beurtkrag geld’ – Eskom-hoof
Eskom het wél gewaarsku dat die kragnetwerk in hierdie stadium onder groot druk is.
Liggaam gevind tydens soektog na vermiste drawwer
ʼn Liggaam is Woensdagmiddag op Tafelberg gevind tydens die soektog na Kenneth Stephen.
Plaasaanval-veldtog begin: ‘Gryp in, meneer die president’
AfriForum het Woensdag ʼn verskerpte veldtog teen plaasaanvalle en -moorde van stapel gestuur en het pres. Cyril Ramaphosa in ʼn ope brief gevra om in te gryp.
Die wêreld in foto’s – 8 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het wildbewaarders die eerste foto’s geneem van gorillas wat glo naby aan uitsterf was.
Ford gooi die knuppel in die hoenderhok
Ford het pas twee nuwe weergawes tot sy Tourneo Custom‑reeks bygevoeg.
Wenkbroue lig oor doodskis op Takealot
Die doodskis, gemaak van egte hout, word boonop teen ʼn afslag verkoop.
Luister in 3 minute: Nog reddingsboeie, strenger inperking vir Gauteng ondersoek
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die begrotingskantoor se visier wat ingestel is op die WVF en die OBK. Hy kyk ook na die Landbank se wanbetalings en die strenger afsonderingmaatreëls wat vir Gauteng oorweeg word.
3 wenke vir ’n droë vel
Jou vel is die grootste orgaan van jou liggaam , daarom is dit belangrik om seker te maak jy versorg elke deel daarvan, insluitend jou hakke, lippe, elmboë, knieë en hande.
Olifantbul en sy weesboetie laat harte vermurwe
Die twee se storie laat sosialemediagebruikers se harte vermurwe.
Artritis en koue weer: ’n Slegte kombinasie vir troeteldiere
Die winter kan kwale soos artritis by troeteldiere vererger, en waar ons ons pyn kan verwoord, kan diere nie dieselfde doen nie.
Man vergiftig glo homself, seuns
Die polisie ondersoek nou ʼn klag van poging tot moord.
Gimnasiums spartel op regulasie-trapmeul
“Die grootste persoonlike uitdaging is om toe te kyk hoe ’n besigheid waaraan jy só hard gewerk het, ten gronde gaan.”