Polisiebeamptes is op die toneel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tafelberg"
Stapper gered ná aand op Tafelberg
Ten spyte van die sterk wind en wolke bo-op die berg, het die vlieënier die stapper op die berg opgemerk.
Tafelberg wen gesogte toerismetoekenning
“Hierdie toekenning kon nie op ʼn beter tyd aangekondig word nie.”
Man ná twee (koue) aande op Tafelberg gered
“Ons was erg bekommerd oor Filante, weens die stormweer wat Kaapstad Donderdagmiddag getref het. Dit was bitter koud en hy het ʼn dag laas geëet of gedrink.”
Video: Boodskap van hoop teen Tafelberg
“Ons moet dié veronderstelling dat ons net hulpelose mense is heeltemal omvergooi, want ons is kragtig as ons saamstaan. Om dapper te wees beteken nie jy is nie bang nie, dit gaan daaroor dat jy bang is en steeds opdaag soos jy is.”
Staproetes oop ná Tafelberg-brand
Gedeeltes van die Tafelberg Nasionale Park is weer oop nadat ʼn brand in April aan die voet van dié berg grootskaalse verwoesting gesaai het.
Verwoestende brand op Tafelberg is gestig – verslag
Die brand in April vanjaar het groot skade aan die Universiteit van Kaapstad se geboue en die Rhodes-gedenksteen aangerig.
Opruimingswerk begin ná Tafelberg-brand
Sekere gedeeltes van die Tafelberg Nasionale Park sal steeds vir lede van die publiek gesluit bly.
Tafelberg-brand: Só lyk beserings, omvang van skade
Die brand, wat Sondag naby die Rhodes-gedenkteken ontstaan het, is teen 13:30 Dinsdag in bedwang gebring.
Veldwedloper op Tafelberg dood
’n Helikopter is ingespan om die man te bereik.
Liggaam op Tafelberg dalk dié van vermiste vrou
“Sy het die vorige dag vir my gesê sy wil Tafelberg toe gaan.”
Zim-man gevonnis vir Tafelberg-moorde
“Die oorledenes is onderwerp aan wrede, waansinnige aanvalle en die doel was om seker te maak dat hulle nie sou oorleef nie.”
Vrou sterf op Tafelberg
Nog voertuie en reddingspanne is teen die berg op en teen die tyd dat hulle die vrou bereik het, was omstanders al vir byna ʼn uur besig om mond-tot-mond-asemhaling toe te pas.
Talle vermeende stropers in Kaapstad vas
SANParke het ʼn beroep op mense in die omgewing gedoen om voort te gaan om te help om misdaad in en om die park hok te slaan.
Dis hemel op Tafelberg na jongste toekenning
Tafelberg se kabelkar is op 4 Oktober 1929 bekendgestel en meer as 29 miljoen besoekers het oor die laaste dekade van die kabelkar gebruik gemaak om die kruin van dié landmerk te besoek.
Brand aan hange van Tafelberg geblus
’n Brandbestryder is beseer en na ’n hospitaal geneem.
Video: Tafelberg in geel gehul vir kinders met kanker
Tafelberg is vroeër die week goudgeel belig om hulde te bring aan kinders wat aan kanker ly of al die siekte oorwin het.
Die erfenis van Tafelberg
Tafelberg het eers as Hoerikwaggo bekend gestaan, wat ‘berg in die see’ beteken.
Foto’s: Nog sneeu in Sutherland, op Tafelberg
’n Video van sneeu vanuit ’n kabelkar op ’n koue Tafelberg word sedert Saterdag op sosiale media gedeel.
Foto’s: Sneeu dit op Tafelberg?
’n Video van wat lyk soos sneeu op Tafelberg is Maandag op sosiale media versprei.