Die damwal het vir 55 minute gehou, maar nadat Griekwas se Stefan Ungerer ʼn geelkaart gekry het, het die besoekers se stoom opgeraak en was dit blote eenrigtingverkeer.
Lees meerAlles vir Sondag 28 Februarie 2021
Internasionale oorsig: Tyd vir VSA om uit Irak, Afganistan te onttrek?
Sedert die einde van die bloedige Irak-oorlog en die daaropvolgende stryd teen die Islamitiese Staat, raak dit al hoe duideliker dat die meeste Irakse burgers wil hê dat die Amerikaanse weermag heeltemal uit Irak moet onttrek.
SA terug op vlak 1
Die volgende maatreëls word verslap.
Man in besit betrap met R2,3 miljoen se leeubeendere
Leeubeendere in die laboratorium was reeds in sakke gepak, vermoedelik gereed om na ’n onbekende bestemming uitgevoer te word. WAARSKUWING: Die foto in die berig is grafies en kan sensitiewe lesers ontstel.
Stryd teen Kaapse veldbrand duur voort
Die pieke van Bothmaskop tot by Jonkershoek is egter onbegaanbaar.
Bulle hardloop futlose OP voos
Die Pretorianers het ’n amperse kriekettelling in dié wedstryd opgestapel. Trouens, Indië sou só ’n telling vroeër vanjaar in Adelaide verwelkom het toe die Aussies hulle op 36/10 teen die planke gehad het!
Ses doodgeskiet tydens betogings in Mianmar
Die regerende junta sukkel om ʼn massiewe opstandbeweging in Mianmar onder beheer te bring.
President spreek land vanaand toe
Ramaphosa het die afgelope paar dae met die nasionale koronavirusbevelsraad, die presidensiële koördineringsraad en die kabinet vergader.
Vier sterf in ongelukke buite Witrivier
Vier mense is Saterdagnag in motorongelukke op die R538 in Witrivier, Mpumalanga, dood.
Rower gewond ná rooftog, skietery by kruidenierswinkel
Een van die verdagtes het polisiebeamptes in die parkeerterrein van die winkel gekonfronteer en skote op hulle afgevuur.
Hoe maak mens ’n blou aandete?
Kos maak is nie vir sissies nie!
Egpaar se skietdood ondersoek
Die polisie ondersoek ’n saak van moord en doen ’n geregtelike doodsondersoek.
Welsynswinkel loop deur onder brand
Dit is nie in dié stadium duidelik hoeveel van Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel op Rouxville se voorraad nog bruikbaar is nie.
Verbruikersake: ’n Hanteringstarief vir defekte goedere?
Meubels koop is ook nie perdekoop nie, veral as jy ontevrede is met meubels waarvoor jy baie betaal het.
Tien jaar in die tweede oudste huis op Agulhas
“The Sea House was tien jaar van louter geluk – die einde van ’n wonderlike, emosiebelaaide hoofstuk. Hoe bevoorreg kan mens nie wees nie.” Pierre Massyn skryf oor die tweede oudste huis op die Suidpunt van Afrika.
114 beskadig glo Eskom, myne se infrastruktuur
Miljoene rande se skade is aangerig met talle inwoners in die omgewing dae sonder elektrisiteit gestrand gelaat.
2 polisiemanne doodgeskiet, van dienswapens beroof
Die sersant en konstabel is albei op die toneel dood.
Skoolstelsel moet hervorm word – kenners
Tot die helfte van leerders wat die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen slaag, val op universiteit uit. Dit teenoor net 2% van leerders wat die onafhanklike eksamenraad (IEB) se eksamen aflê.
Egpaar in huis vasgebind, beroof
Die verdagtes het met ’n vuurwapen, koevoet en skroewedraaier toegeslaan net nadat die egpaar se gaste by die huis weg is.
Europese rugby: Green gʼn groentjie
Die oud-Leeus-vleuel Tyrone Green was die eerste keer dié seisoen in Harlequins se uitsoekspan