’n Wit Chevrolet met vier manlike insittendes het op die meisie afgery en een van die gewapende mans het haar in die voertuig probeer intrek.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 November 2021
Misdaadstatistieke: ‘Cele moet gepos word’
“Dit is duidelik dat die twee belangrikste ampsdraers wat die stryd teen misdaad betref, nie besef hoe kritiek die misdaadsituasie in die land is nie en dat hulle ʼn vals beeld aan die publiek probeer voorhou oor die suksesse wat behaal word in die stryd teen misdaad.”
Man se liggaam gekry na hy in see verdwyn
’n Man wat die naweek in die see by Heroldsbaai verdwyn het, se liggaam is gevind.
Storms vir Gauteng, dele van ander provinsies voorspel
Aansienlike reënval is ook moontlik in die genoemde gebiede.
Koalisie-ooreenkomste wink vir Tshwane- en Jhb-metro’s
Die DA, ActionSA, die VF Plus, ACDP, UDM en Cope wil seker maak dat die ANC nie weer in die Tshwane-metro regeer nie en sal ook alles in hul vermoë doen om die party uit die Johannesburg-metro te hou.
ToekomsVenster: Ons bely en bid
Vandag gaan ons bely en bid.
Prasa-hoof oor ‘sensitiewe saak’ geskors
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het sy uitvoerende hoof geskors.
Nuuskommentaar: Is ontvoering Suid-Afrika se misdaadvoorland?
Ontvoering is dus in Suid-Afrika ʼn groterwordende en kommerwekkende probleem.
Robotika slyp jonges vir die toekoms
“Mededingende robotika is die perfekte katalisator om leerders vir die arbeidsmark van die toekoms voor te brei.”
Yslike toename in ontvoerings – verslag
Volgens die kwartaallikse misdaadstatistieke het byna 70% van ontvoerings in Gauteng plaasgevind.
Dringende ondersoek begin na noedels glo tot sterftes lei
’n Dringende ondersoek is van stapel gestuur na die dood van minstens vyf kinders nadat hulle noedels geëet het om vas te stel of enige produkte onmiddellik herroep moet word.
Vervaardigers van Afrikaanse bordspeletjies vereer
“Spoetnik verrig ʼn heldetaak; hulle speletjies bring gesinne nie net bymekaar nie, maar dit hou die Afrikaanse kultuur op ʼn dinamiese en innoverende manier lewendig terwyl hulle ook ons geskiedenis vir ons kinders teruggee.”
SA ‘uiters gewelddadig’ – Cele
Die werklike omvang van die moedswillige plundering, brandstigting, beskadiging van eiendom en lewensverlies gedurende Julie se onluste is nou in die jongste misdaadstatistieke te sien.
Video: Wagte beseer in transito-skietery op N1
ʼn Verdagte voertuig het die transitovoertuig van die pad afgedruk, waarna ʼn skietery uitgebreek het.
Landbouleiers vol lof oor studiefonds
“Die tyd was nog nooit ryper vir ʼn inisiatief soos hierdie studiefonds nie.”
Verligting vir kragverbruikers die naweek
Sewe opwekkingseenhede is Vrydag tot die kragstelsel gevoeg.
Foto’s: koshuis@Leriba wink vir studente
Akademia het Vrydag private koshuisverblyf vir 2022 bekendgestel.
Stapper gered ná aand op Tafelberg
Ten spyte van die sterk wind en wolke bo-op die berg, het die vlieënier die stapper op die berg opgemerk.
Stigting ontvang reliëf van ou Raadsaal
Die Erfenisstigting is verheug oor die skenking, juis omdat dit items bevat wat van die Rebellie van 1914 dateer.
Dis weer tyd vir die Nickel Kersmark!
As jy in Pretoria en omgewing bly, moet jy nie dié Kersmark misloop nie.