Die hof het beslis Prasa se argument dat die drie se kontrakte verstryk het, is nie regsgeldig nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Prasa"
Prasa-hoofde kry trekpas
Prasa se bedryfshoof is een van dié wie se kontrak summier beëindig is.
Wes-Kaap gee R10 miljoen vir Prasa
Die Wes-Kaapse departement van vervoer en openbare werke sal sowat R10 miljoen aan Prasa beskikbaar maak om infrastruktuur te herstel.
Vier van Prasa sterf in ongeluk
Die werknemers se trein is Maandag gekanselleer waarna hulle die pad met ’n Prasa-kombi aangedurf het.
Kommer oor R1 miljard se onreëlmatige uitgawes by Prasa
Die parlement se portefeuljekomitee oor vervoer sê nou hy gaan werk maak van die ongerymdhede by Prasa.
Mkhize kap terug oor Prasa-bewerings
Lucky Montana, voormalige hoof van Prasa, voer aan Mkhize het as destydse tesourier-generaal van die ANC die weg gebaan vir die betaling van geld in ANC-rekeninge.
Nuwe Prasa-voorsitter aangewys
Ramatlakane is ’n voormalige LUR vir vervoer, openbare werke en gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap en ’n voormalige hoofsweep van die ANC in die parlement.
Privatisering van treine nie ʼn opsie nie, meen Untu
Die United National Transport Union (Untu) glo nie dat daar enigiets van sal kom van pres. Cyril Ramaphosa se plan om sommige van die groot passasierroetes in Suid-Afrika te privatiseer nie.
Vyf vas wat glo met noodsaaklike infrastruktuur peuter
Die verdagtes is tydens twee afsonderlike voorvalle in hegtenis geneem waar daar glo koper- en elektriese toevoerkabels gesteel is.
Untu verwelkom Mbalula se besluit om nie teen uitspraak te appelleer
Untu sê deur nie teen die uitspraak te appelleer nie, tree die minister met omsigtigheid op om nie meer van belastingbetalers se geld op regskoste te mors nie.
Sewe meswonde toe rowers hom aanval
“Ek het gedink dit is die einde en ek gaan nooit weer my familie sien nie. Dit was verskriklik.”
Geen borgtog vir Prasa-bestuurder
Die Prasa-bestuurder het glo skelm toerusting van Prasa by ʼn ander perseel laat aflewer.
Prasa: Pensioenbydraes uiteindelik met rente betaal
Prasa het uiteindelik twee maande se agterstallige bydraes, met rente, aan die Transnet Aftreefonds (TRF) en die Prasa Voorsorgfonds oorbetaal.
Prasa-bestuurder, oudwerker vas oor gesteelde goedere
“Diegene wat in hegtenis geneem word moet aangekla, skuldig bevind en die swaarste vonnis opgelê word.”
Pretoria-treindiens roep halt weens kabeldiefstal
Dit volg net enkele dae nadat Metrorail-treindienste in Pretoria weer hervat het.
Prasa hervat sekere treindienste
Die Passasierspooragentskap (Prasa) sal Woensdag beperkte dienste hervat nadat treindienste maande lank nie beskikbaar was nie weens die landwye algehele afsondering.
Regter Zondo vra meer getuies oor staatskaping
Adjunk-regterpresident Raymond Zondo het Maandagmiddag ‘n oproep uit die hart gedoen op Suid-Afrikaners wat die land lief het en oor getuienis rakende staatskaping beskik, om na vore te kom en voor sy kommissie te getuig.
Vier by Prasa gepos oor tenders
Dit is die eerste ernstige stappe wat gedoen word sedert die destydse Openbare Beskermer in 2015 al ʼn verslag daaroor uitgereik het.
Miljoene rande se gesteelde kabels herwin
Tegnici van Prasa het die kabels herken.
Nuwe uitvoerende raad vir Prasa aangekondig
“Prasa was oor die jare geneig om mense met ʼn gebrek aan die nodige kwalifikasies, ondervinding en vaardighede vir spesifieke sleutelposisies juis in daardie betrekkings aan te stel.”