Kiki en Mel het aangebied om vir ʼn mooimaaksessie vir Marié te betaal: ʼn sessie wat van ʼn stel naels tot ʼn paar Botox-inspuitings insluit.
Lees meerAlles vir Donderdag 20 Oktober 2022
Fase 3-beurtkrag duur voort
Daar is tans geen eenhede beskikbaar by Kusile-kragstasie nie.
Almal wil ʼn huisie by Umhlanga hê …
Volgens Seeff was die pandemie ʼn groot hupstoot vir die eiendomsmark in Umhlanga met kopers van veral Johannesburg.
Miljoene aan afgetrede onderwysers verskuldig
“Dit lyk of die departement platsak is en nou kom hulle met allerhande verskonings vorendag.”
Tieners met gesteelde motor betrap
“Twee 16-jariges was in die motor en het ʼn vuurwapen met vier patrone in hul besit gehad.”
TikTok-‘komediant’ in die sop oor donkies
Die NDBV het slegs die persoon se skuilnaam gehad, maar het ʼn intensiewe ondersoek van stapel gestuur om die donkies en die vermeende oortreder op te spoor.
Nóg ʼn Facebook-lokval in Browns Farm
Een van die verdagtes, ʼn 17-jarige meisie, is in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Kom Jesus dan terug op 27 Maart 2027?
Jesus kom weer, dis ʼn feit. Wanneer weet niemand nie, ook nie my slim Bybelstudente nie. Net die Vader weet, sê die Bybel. Intussen disintegreer die wêreld rondom ons. Dis die goed wat ons aandag, entoesiasme, energie, fokus en investering verdien.
Dis-Chem ‘jaag syfers’ met memorandum – kommissie
Dis-Chem voldoen dalk aan die bepalings van gelyke indiensneming, maar dit lyk of dit “kwaadwillig” nagekom word, eerder as in die letter en gees van die wetgewing daaroor.
Bakkies se broek, truie vir liefdadigheid opgeveil
Die broek waarin Bakkies Botha sy laaste amptelike toetswedstryd vir die Springbokke gespeel het sowel as sy Springboktrui, is vir derduisende rande opgeveil tydens ʼn gholfdag om geld in te samel vir ʼn voedingskema.
Renosterhoring onder minibus se enjinkap gevind
Die minibus is Donderdag in die vroeë oggendure op die N4 naby die Middelburg-tolplaza van die pad getrek.
Kiesers sê ‘nee’ vir ANC-koalisie – ActionSA
Volgens die opname is daar drie politieke partye bo-aan die lys vir moontlike koalisies.
Lizz Truss bedank
Haar opvolger sal na verwagting teen die einde van volgende week verkies word.
Hier is turbo koning …
Honda se HR-V en Opel se Mokka is baie naby aan mekaar geprys. Ons vergelyk die twee.
Seekoei val vrou by oord aan
ʼn Ma, haar dogter en dié se kêrel het in die oord in St. Lucia se swembad geswem toe beurtkrag ingeskop het.
Skoliere se spaarvarkies glimlag ná toernooi
Wandré Snyman, wenner van die eerste Bridge the Gap-gholftoernooi op die Wingatepark-buiteklub in Pretoria, het R11 000 in die sak gesteek.
Deel I: Koalisiepolitiek in ʼn konstitusionele demokrasie
Die leierskapsrol van Cyril Ramaphosa (of die gebrek daaraan), die interne botsings binne die ANC, en die uitspeel daarvan in die lig van die komende verkiesingskonferensie van die ANC, gaan nie net die toekoms van die ANC bepaal nie, maar ook dié van die groter staatkundige bestel.
‘Vermoor wit rassiste’ – Malema
Julius Malema het EFF-lede tydens ʼn saamtrek in die Wes-Kaap ook aangemoedig om grond in “gegoede gebiede” soos Kampsbaai te beset.
Suzuki Boulevard M109R – die Japannese alternatief
Die Boulevard was ’n uiters verfrissende fiets om te ry en het my verwagtinge oortref.
Meghan praat vir eerste keer oor koningin se dood
Sy het die koningin as “die mooiste voorbeeld van ʼn vroueleier” beskryf.